Dome Inn

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Dome Inn,'n blote uur en 'n half tot 2 uur se ry vanaf Pretoria en 1 uur se ry vanaf Johannesburg, bied gemaklike, bekostigbare verblyf in die skilderagtige Vredefort-koepel.

Gaste kan kies uit 11 lieflike gastekamers, 6 rondawels en 3 hutte op 3 akkers omring deur bome. Elke gerieflike slaapkamer het sy eie unieke karakter en sluit 'n TV, 'n dakwaaier en 'n ketel met tee en koffie in. 'n Yskas en mikrogolf is beskikbaar op versoek.

'n Volledige Engelse ontbyt of 'n kontinentale ontbyt is op versoek beskikbaar, asook aandete en braaigeriewe.

Konferensiepakkette sluit in die lokaal met lugversorging, tee, koffie, verversings tussenin en middagete. Standaard-tegniese toerusting met dataprojektor en skerm is op versoek beskikbaar.

'n Kroeg en restaurant is op versoek op die terrein beskikbaar.

Reisreëlings kan op versoek getref word vir sake-, konferensie-, huweliks-, of kerkgroepe. Ons sal jou help om 'n onvergeetlike ervaring te beplan.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dome Inn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za