Domino and Autumn Self-catering Units

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 15 % af

Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Domino and Autumn Self-catering Units bied gerieflike en bekostigbare selfsorg-akkommodasie in 2 aparte woonstelle in die stil woonbuurt Oakdale in Bellville. Die woonstelletjies is naby al die geriewe en verskeie openbare vervoer-opsies.

Ons bied verblyf in 2 nuwe aparte woonstelletjies, genaamd Domino en Autumn, wat óf saam óf apart bespreek kan word. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste met alles wat jy nodig het terwyl jy weg is op 'n sakereis, vir studies of met vakansie. Elke woonstel het sy eie en suite-badkamer met 'n groot stort, toilet en wasbak.

Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar agter 'n outomatiese hek.

Die gasheer en gasvrou, Graeme en Lisa, is altyd beskikbaar en bied vriendelike en gehalte diens om te verseker dat gaste se verblyf onvergeetlik en aangenaam is.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Italiaans

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Domino And Autumn Self-catering Units gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R525 R446 per nag (plek vir 2)

Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za