Domino and Autumn Self-catering Units
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 20 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marelize W - Nov 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marelize W
Saam met eggenoot/lewensmaat
Very good.
Will recommend this accommodation to anybody. The owners went out of their way to help and assist where they can.
Siphelele A - May 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Siphelele A
Saam met eggenoot/lewensmaat
Want to relax, this is a place to be.
We had an awesome weekend. The owners are such wonderful hosts, it was peaceful, clean and beautiful. They went an extra mile to cater for my request. I will definitely come back!
Susan D - Mar 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Susan D
Enkelreisiger
Veilig en baie aangenaam.
Persoonlike diens en belangstelling van eienaars het bygedra tot 'n aangename verblyf. Sal dit beslis aanbeveel.
Janco P - Dec 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Janco P
Saam met eggenoot/lewensmaat
Uitsonderlik!
Graeme is behulpsaamheid vanself. Hy het met ons opgevolg nog voor ons vertrek het uit Windhoek uit. Opgevolg hoe ons vorder. Aanbeveel waar om te gaan en wat om te sien. Die behuising was fantasties. Baie welcoming, sentraal geleë, netjies. Het amper gevoel soos ons eie huis. Sal definitief weer daar bly.
Werner K - Dec 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Werner K
Saam met eggenoot/lewensmaat
Lekker rustige vakansie plekkie!
Baie lekker plek om by te bly ons het dit baie geniet. Die plek is goed geleë naby die N1 om vinnig by plekke uit te kom en sal die plek beslis aanbeveel!
Stephanie E - Nov 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Stephanie E
Saam met eggenoot/lewensmaat
Rustig.
Dalk kan julle badkamerdeure kry. Enigste ding waarop verbeter kan word. Maar verder lewer julle puik diens.
Louis W - Oct 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Louis W
Saam met eggenoot/lewensmaat
Netjiese en skoon verblyf.
Baie netjies en skoon verblyf. Vriendelike ontvangs. Parkeerplek miskien dalk 'n probleem en het 2 klein handdoeke gemis in die badkamer. Sal beslis weer bly hulle oorbly.
Magriet M - Apr 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Magriet M
Saam met eggenoot/lewensmaat
Uitstekende diens en skoon verblyf wat bekostigbaar is.
Ons het regtig ons verblyf geniet en die eienaars is fantastiese mense. Ons kon nie vir beter gevra het nie. Sal beslis weer daar tuis gaan as ons weer Kaap toe gaan. Plek is baie veilig en skoon! Baie dankie dat julle ons so tuis laat voel het.
Wally K - Apr 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Wally K
Saam met eggenoot/lewensmaat
Dit was baie lekker om daar te bly.
Lekker om daar te bly, naby my karhuur plek en Graeme het my daarheen geneem, vir wat ons wou doen was hul blyplek in die middelkamer was baie mooi met lekker stort, al wat nog nodig is is 'n vollengte spieël vir dames, kan Domino and Autumn aanbeveel by almal, baie veilig.
Michael T - Apr 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Michael T
Saam met eggenoot/lewensmaat
Perfectly situated and outfitted accommodation for a weekend away or even a stay during the week, lovely experience and stay.
The room was secure, spacious and airy especially with the warm weather we experienced over the weekend we stayed. The hosts Graham and Lisa are very friendly, welcoming and guest focused and are happy to assist guests, you merely have to ask. I will definitely be booking the accommodation again in future when I am in Cape Town again. I highly recommend the accommodation offered and it contributed to our really chilled and relaxed weekend, top marks.
Daniel M - Mar 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Daniel M
Saam met eggenoot/lewensmaat
Verblyf was baie aangenaam.
Die ontvangs was baie aangenaam en die verblyf het alles gebied soos dit geadverteer was.
Etienne V - Mar 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Etienne V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Gerieflik en baie netjies.
Baie vriendelik ontvang en verwelkom, baie netjies. Sal hierdie plekkie enige tyd aanbeveel en weer daar oorbly.
Jan E - Feb 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jan E
Saam met eggenoot/lewensmaat
Mense is vriendelik en behulpsaam.
Plek is skoon en netjies. Lugversorger sal in die warm somer waardeer word.
Marina V - Jan 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marina V
Saam met eggenoot/lewensmaat
'n Huis weg van jou eie.
Netjies, gerieflik, gasvrye eienaars sal beslis weer teruggaan.
Ansa H - Jan 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Ansa H
Saam met eggenoot/lewensmaat
Ons het dit baie geniet.
Ons kan Domino and Autumn Self Catering Units aanbeveel vir verblyf. Baie vriendelik ontvang deur eienaars, eenheid het als wat mens nodig het. Ons het die verblyf baie geniet. Baie dankie.
Louise N - Jan 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Louise N
Saam met eggenoot/lewensmaat
Aangenaam, maar met voorbehoud.
Graeme en Lisa is uiters aangename gashere en het ons verwelkom met koffiebone sowel as 'n bottel wyn - bo en behalwe die gewone. Ongelukkig is daar geen afskorting tussen die stort/toilet area en die res van die woonvertrek nie en dit was vir ons 'n ongemaklike situasie. As mens die foto's op hul webtuiste deeglik bekyk sou mens dit kon sien, maar ek voel voornemende gaste se aandag moet hierop gevestig word.
Bonite O - Sep 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Bonite O
Awesome
Absolute awesome stay. So neat and tidy. Owners so nice. Came to greet on departure. Will definitely come back when in Cape Town.
Marisa K - Sep 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marisa K
Saam met eggenoot/lewensmaat
Stylvol en ruim ─ absoluut waarde vir jou geld!
Pragtig en baie stylvol, maklik om te kry, die eienaars is warm en vriendelik sonder om in jou spasie te wees. Beslis waarde vir jou geld!
Marine N - Jul 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marine N
Gesin met klein kinders
Ons het vroeër ingeboek en die eienaar het reëlings getref om ons te akkommodeer op kort kennis.
Hy het selfs gedurende ons kuier gereeld opgevolg dat ons veillig was en selfs met ons reis terug na ons tuisdorp. Hy kon ook baie aktiwiteite en besienswaardighede op ons roete aanbeveel. Ons was baie beïndruk en sal beslis terug gaan!
Braam J - Jul 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Braam J
Vriendelike hulpvaardige eienaar, met skoon gerieflike verblyf.
Ons is vriendelike deur die eienaar ontvang en gemaklik gemaak. Die eenheid was skoon met alle nodige toerusting in uitstekende toestand. Veilige parkering vir voertuig. Vir die doel van ons verblyf daar was die plek uitstekend geleë.
Gaste wat na Domino And Autumn Self-catering Units gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |