LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Don de Dieu Game Farm | LekkeSlaap
+38

Don de Dieu Game Farm

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rondefontein JR 84 Erfeel 6, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Don de Dieu Game Farm is 'n wildsplaas net buite die Dinokeng Natuurreservaat. Dis sowat 45 km vanaf Pretoria op die N1 in die rigting van Polokwane.

Die bekoorlike plaas bied verblyf in 2 selfsorg-eenhede langs die hoofhuis en in 'n aparte selfsorg-eenheid by die boma en swembad. Al 3 eenhede het hul eie ingange en bied slaapplek aan 3 tot 4 gaste. Die eenhede het elkeen 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n kombuisie met 'n yskassie, kookgerei, 'n 2-plaatstoof met 'n oondjie, wasbak en tee- en koffiemaakgeriewe.

Elke eenheid het handdoeke, seep, sjampoe en 'n haardroër. 'n Strykplank en strykyster is op versoek beskikbaar. Hondjies en gidshonde met goeie manier is op versoek welkom.

Die lapa het sitplek en 'n ingeboude braai. Die boma het plek vir 20 gaste en daar is ook 'n swembad, wild wat in die oop kamp langsaan wei en 'n lieflike bosveld-atmosfeer.

Die plaas is die tuiste van bokke soos blouwildebeeste, goue wildebeeste, koningblouwildebeeste, blesbokke, witblesbokke, impalas, swartimpalas, njalas en sebras. Daar is ook wildevarke.

Gaste kan die Dinokeng Natuurreservaat met 'n selfry-permit verken. Dis by die ingangshek beskikbaar. Daar is leeus, jagluiperds, luiperds, bruinhiënas, olifante, renosters, seekoeie en 'n groot verskeidenheid bokke. Daar is ook verskeie restaurante in die reservaat. Safari Mall is net 4 km vanaf Don de Dieu en daar is 'n algemene handelaar, drankwinkel, kuriowinkel, slaghuis, vulstasie en 'n eetplek.

Don de Dieu Guest Farm is 14 km vanaf Rust de Winter-dam, 3 km vanaf Camp Discovery en naby Mystic Monkey en Feathers Zoo.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Don de Dieu Game Farm
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Rondefontein JR 84 Erfeel 6, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Don de Dieu Game Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Limpopo
Vanaf R780
per nag (plek vir 3)
Vanaf R780
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rondefontein JR 84 Erfeel 6, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac9536ddb3a91d8ff19113f5c42a2976c75bbd4390cf228ef782077414ce5ead90199c47f11f74a5b7958b46df1a4aef5293?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R780  per nag (plek vir 3) 18 5 1 5 Rondefontein JR 84 Erfeel 6 Bela Bela 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.317825430248 28.419517745972
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!