LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Don de Dieu Game Farm | LekkeSlaap
+38

Don de Dieu Game Farm

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Don de Dieu Game Farm
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Karin O - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karin O
Gesin met tieners

Had a good stay and close to venue.

Location well for needs.

Ronelle S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronelle S
Gesin met tieners

Comfortable accommodation with friendly service.

Helpful and friendly owners, lovely undercover braai area, easily accessible and very safe.

Hannes E - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes E
Gesin met klein kinders

Lekker en gemaklik.

Vriendelike mense en veilig. Goed toegerus, kostes is billik.

Hanlie B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie B
Saam met vriende

Gasvry, huislik, rustig.

Baie aangename gasvrou en gasheer. Het so baie moeite gedoen met ons verblyf. Baie dankie.

Don de Dieu Game Farm's terugvoer

Dit was vir ons 'n groot voorreg om jul te ontmoet, ons is bly jul het dit geniet.

Don de Dieu Game Farm
Alouise S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alouise S
Gesin met tieners

Rustig, gesellig en pragtige bokke.

'n Baie aangename plek om rus en vrede vir die siel te vind. Wonderlike mense ontmoet.

Don de Dieu Game Farm's terugvoer

Baie dankie, hoop ons sien jul sommer gou weer.

Don de Dieu Game Farm
Heloise L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise L
Gesin met klein kinders

Vriendelik en gasvry!

Ons het vir een aand oornag tydens 'n hokkietoer by Camp Discovery (slegs 3 km's weg) en dit was 'n wonderlike plekkie! Santie en haar man was besonders vriendelik! En die ontbyt was heerlik! Sal beslis weer gaan!

Don de Dieu Game Farm's terugvoer

Dit was vir ons 'n voorreg om jul te ontmoet. Sien jul weer met die volgende hokkie toer.

Don de Dieu Game Farm
Gertruida Magdalena B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertruida Magdalena B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, vriendelike diens!

Wat 'n mooi plek! En die mense is so gasvry! Het heerlik gebly. Kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Don de Dieu Game Farm's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, dit was lekker om jul te ontmoet.

Don de Dieu Game Farm
Colette B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Colette B
Saam met vriende

Sal vir seker die plek aanbeveel.

Baie netjiese verblyf. Gasvryheid was uitstekend. Sal definitief die plek aanbeveel.

John J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekend.

Uitstekende stukkie bosveld. Baie lekker gebly en gekuier om die kampvuur.

Don de Dieu Game Farm's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly julle het dit geniet!

Don de Dieu Game Farm
Liezell N - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezell N
Gesin met klein kinders

Baie lekker gewees.

Het dit baie geniet. Ontbyt was baie lekker.

Don de Dieu Game Farm's terugvoer

Groot plesier, bly jul het dit geniet!

Don de Dieu Game Farm
Hilda D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda D

Dit was heerlik en ontspanend.

Ontvangs het ons laat voel asof ons tuis gekom het. Eienaars was onbeskryflik hulpvaardig en het ons laat voel soos familie. Sal enige tyd weer wil gaan kuier.

Don de Dieu Game Farm's terugvoer

So bly jul het dit geniet en Ons sien uit na jul volgende kuier!

Don de Dieu Game Farm
Cynthia B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cynthia B
Gesin met tieners

Rustig.

Mooi natuurskoon. Het die wild geniet. Bergfietsryers se droom. Eienaars, Kobus en Santie, is gasvry en aangenaam.

Don de Dieu Game Farm's terugvoer

Dit was vir ons lekker om julle te ontmoet en ons is bly julle het dit geniet hier by ons!

Don de Dieu Game Farm
Carna S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carna S
Gesin met klein kinders

Dit was besonders.

Dankie vir die vriendelikheid en gasvryheid. Julle het ons baie tuis laat voel. Ons sal beslis weer kom kuier.

Don de Dieu Game Farm's terugvoer

Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon huisves. Bly julle het dit geniet.

Don de Dieu Game Farm
Carike S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carike S
Gesin met klein kinders

Ons het 'n baie aangename en gesellige Oujaarsaand by Rondefontein Gastehuis geniet.

Santie en haar gesin is baie vriendelik en gasvry. Die kamers is goed toegerus en netjies. Ons groepie het die aand baie geniet en sal enige persoon aanbeveel om van hierdie akkommodasie gebruik te maak.

Don de Dieu Game Farm's terugvoer

Dit was vir ons lekker om jul te ontmoet en hoop ons sien jul gou gou weer.

Don de Dieu Game Farm
Zonja L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zonja L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Kobus en Santie is baie gasvry, die bonfire met die stilte maak dat mens behoorlik ontspan. Baie dankie sal beslis aanbeveel.

Susan L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies en vriendelike eienaars.

Ons het heerlik gekuier. Santie en Kobus is regtig daar om jou tuis te laat voel. Die plekkie was netjies al was daar bouery in proses. Ons het gegaan om te gaan rus en het dit reggekry. Dankie Santie en Kobus. Julle is sterre!

Don de Dieu Game Farm's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons deure staan oop vir sulke liefdevolle mense soos jule, kom kuier gerus weer.

Don de Dieu Game Farm
Madelein D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein D
Enkelreisiger

Baie vriendelike mense wat jou dadelik tuis laat voel.

Awesome plek met als wat jy nodig het. Baie vriendelike mense en verskriklik gasvry.

Neline S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neline S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very, clean, neat and friendly experience.

I can definitively recommend Rondefontein Game Breeders. Kobus and Santie are very friendly hosts and they make you feel welcome from beginning to end. The rooms are very neat and clean and spacious. Can't wait to visit there again.

Vanaf R780
per nag (plek vir 3)
Vanaf R780
per nag (plek vir 3)
Vanaf R780
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rondefontein JR 84 Erfeel 6, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac9536ddb3a91d8ff19113f5c42a2976c75bbd4390cf228ef782077414ce5ead90199c47f11f74a5b7958b46df1a4aef5293?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R780  per nag (plek vir 3) 18 5 1 5 Rondefontein JR 84 Erfeel 6 Bela Bela 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.317825430248 28.419517745972
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!