Jeffreysbaai Akkommodasie by Don Diaz 5 | LekkeSlaap
+39

Don Diaz 5

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 06:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Don Diaz-kompleks, Eenheid 5, Diaz-weg, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Don Diaz 5 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Jeffreysbaai. Die woonstel bied lieflike uitsigte op die see vanaf die balkon en die kompleks is naby restaurante en winkels.

Hierdie woonstel het slaapplek vir 8 en bestaan ​​uit 3 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad.

Die kombuis is met yskas, mikrogolf, oond met 'n stoof en ander basiese toestelle om maaltye voor te berei en te kook toegerus. Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel met 8 sitplekke, banke om op te ontspan, en 'n TV vir mediavermaak. Die leefarea lei na die balkon wat 'n lieflike uitsig op die strand en omgewing bied. Daar is 2 toesluitmotorhuise wat aan die woonstel toegewys is.

Don Diaz 5 is ook naby museums, 'n winkelsentrum, koffie- en deli-winkels en is ongeveer 90,4 km vanaf Port Elizabeth Internasionale Lughawe geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Don Diaz 5 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Don Diaz-kompleks, Eenheid 5, Diaz-weg, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 06:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Don Diaz-kompleks, Eenheid 5, Diaz-weg, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69cef41f3be1f61e04bbc95bff974d65127872ab608b961589975d312fd17965c38f8ab305778861ebadc6133a89e120a193?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 600  per nag (plek vir 8) Unit 5, Don Diaz complex Diaz Road 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 06:00-23:00 12:00 -34.05293 24.92317
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za