LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Don Juan No 6 | LekkeSlaap
+13

Don Juan No 6

5 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 28 Mei 2021 tot 15 Des 2021.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 145, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 R680 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Don Juan No 6 is in Lawrence Rocks in Margate op die seefront en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer word deur dié 2 kamers gedeel en het ’n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof met oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Gaste moet asb. hul eie handdoeke, toiletpaper en skottelgoedwasseep saambring.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met OpenView en daar is ook 'n plek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. DStv-koppelpunte is beskikbaar indien gaste hul eie dekodeerder, slimkaart, afstandbeheer en kabels wil saambring.

Daar is 'n gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Don Juan No 6 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Don Juan No 6
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Marinerylaan 145, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Don Juan No 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R850
Vanaf R680
per nag (vir 6 persone)
was R850
Vanaf R680
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 145, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd286e1b1c8ded4cb69f784dc5558bc2029cd8ecd799ccb8bc8c30e34d10f2ec80a9211dbaff273da93f01b5b9f212e54cf81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850, nou Vanaf R680  per nag (vir 6 persone) 5 5 1 5 145 Marine Drive Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.86960508625 30.368639144497
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!