Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Donalds Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Stockenstroom Square 5, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Donalds Guesthouse bied oornagverblyf vir reisigers wat op pad is na ander bestemmings. Dié gastehuis is tussen die koppies rondom Colesberg in 'n veilige en rustige woonbuurt binne loopafstand van die middedorp en restaurante in die area.

Verblyf bestaan uit 13 eenhede en het slaapplek vir 38 gaste. 'n Wasgoeddiens, gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Die kamers word daagliks gediens. Kamers 1, 2 en 3 het 'n privaat badkamer aan die einde van die gang, met 'n stort, toilet en wasbak.

Verder is daar 'n gemeenskaplike sitarea, eetarea en 'n kombuis wat met 'n yskas, vrieskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus is. Veilige parkeerplek is beskikbaar en troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 681 resensies vir Donalds Guesthouse
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 681

Jaar gelys 11

Ligging

  • Stockenstroom Square 5, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Donalds Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Stockenstroom Square 5, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiM2U3YWNjLTNhZTAtNDE2Ni05NGIzLTViZDEwMjBjNzFiMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 681 5 1 5 5 Stockenstroom Square Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.72 25.094622
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem