Ladysmith Akkommodasie by Donga La Boutique Hotel | LekkeSlaap
+27

Donga La Boutique Hotel

  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shepstone-straat 55, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 550 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Donga La Boutique Hotel is 'n boetiekhotel in die hartjie van Ladismith in KwaZulu-Natal. Dié boetiekhotel spog met pasgemaakte afwerkings met gedempte kleure wat wat 'n kalm, geordende en ontspanne gevoel skep.

Die hotel bied verblyf aan in 14 eksklusiewe eenhede en 'n presidensiële of wittebrood-suite wat almal en suit-badkamers het. Daar is ook 'n gemeenskaplike chalet met 4 kamers wat elkeen en suite-badkamers het, sowel as 'n kombuisie met eksklusiewe afwerkings. Elke kamer het 'n LED-TV met satellietkanale.

Daar is 'n sitkamer met WiFi. Die restaurant op die perseel bedien verskeie opsies, insluitend 'n daaglikse ontbyt.

Donga La Boutique Hotel het 'n randvloei-swembad en tuine waarin gaste kan ontspan, 'n boek kan lees, of piekniek kan hou. Die huis het 24 uur-sekuriteit. Die boma is 'n oopplan-vermaakarea wat om 'n vuurput ontwerp is. Dit is afgeleë en ver van die ander geriewe, sodat gaste lekker eenkant kan kuier.

Die hotel het 'n konferensie-kamer wat 250 afgevaardigdes kan akkommodeer en ten volle toegerus is met die nodige toerusting. Daar is ook 'n trou-venue wat vir 1000 gaste voorsiening kan maak.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir Donga La Boutique Hotel
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Shepstone-straat 55, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shepstone-straat 55, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAq19e3yI779rMFIYTI4jAHqGeU8JEStJo87VDzyHFFKSka59EiW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 550  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 4 55 Shepstone Road Ladysmith 3370 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.534416835902 29.790577794443
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za