LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Donkey Inn Gastehuis | LekkeSlaap
+17

Donkey Inn Gastehuis

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ted Dean-straat 6, Ferreira , Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Donkey Inn Gastehuis bied verblyf op 'n klein plaas in Bloemfontein. Die is die ideale vakansiebestemming met 'n oorvloed, historiese, kulturele en natuurlike besienswaardighede.

Verblyf is beskikbaar in 8 slaapkamers wat elk slaapplek het vir 2 gaste. Die slaapkamers het 2 enkelbeddens, wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis met addisionele geriewe, soos 'n gemeenskaplike swembad en braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Doendinge in die nabye omgewing sluit Bloemfontein se dieretuin, Franklin Natuurreservaat, Loch Logan Waterfront, Windmill Casino, historiese besienswaardighede en Bloemfontein Gholfklub in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Donkey Inn Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Ted Dean-straat 6, Ferreira , Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Donkey Inn Gastehuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ted Dean-straat 6, Ferreira , Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdjCIXXaobBwj6gpisidTdUjsqGUFPpD1MUja4SsMo0eCWXDBwd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 6 Ted Dean Street Ferreira 9301 Vrystaat 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -29.21489437608 26.184659121925
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!