DonkiesRus Guesthouse
Selfsorg
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 14, Dibeng, 8463, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
DonkiesRus Guesthouse is in die klein dorpie, Dibeng, aan die oewer van die droë Gamagararivier en 25 km vanaf Kathu.
Dié gastehuis bied verblyf in 5 slaapkamers met en suite-badkamers. Elke kamer het lugversorging, 'n TV en sommige kamers het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei en breekware.
Gaste kan die braaigeriewe buite benut en braaipakke is op versoek beskikbaar. Daar is ook 'n putt-putt-baan, speelparkie en 'n swembad.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Skootrekenaar-projektor
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Langstraat 14, Dibeng, 8463, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Dibeng Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 14, Dibeng, 8463, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom