Dibeng Akkommodasie by DonkiesRus Guesthouse | LekkeSlaap
+27

DonkiesRus Guesthouse

Selfsorg
Kamer 2
Vanaf R470
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer het lugversorging en 'n TV. Daar is ook 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf

Belasting en Ekstras

Braaipakke is op versoek beskibaar. DonkiesRus aanvaar slegs bankbetalings of kontant, geen kaartfasiliteite is beskikbaar nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 1
Vanaf R470
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer het lugversorging en 'n TV. Daar is ook 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Hierdie kamer het sy eie privaat ingang en braai-area. Gaste is welkom om van die swembad gebruik te maak. 'n Ekstra matras vir kinders is beskikbaar op versoek.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf

Belasting en Ekstras

Braaipakke is op versoek beskibaar. DonkiesRus aanvaar slegs bankbetalings of kontant, geen kaartfasiliteite is beskikbaar nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 5
Vanaf R470
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, wasbak en 'n toilet. Die kamer het ook lugversorging en 'n TV.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf

Belasting en Ekstras

Braaipakke is op versoek beskibaar. DonkiesRus aanvaar slegs bankbetalings of kontant, geen kaartfasiliteite is beskikbaar nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 3 - Gesinskamer
Vanaf R500
per eenheid
Beskrywing

Dié kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer het lugversorging en 'n TV. Daar is ook 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf

Belasting en Ekstras

Braaipakke is op versoek beskibaar. DonkiesRus aanvaar slegs bankbetalings of kontant, geen kaartfasiliteite is beskikbaar nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R470
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 14, Dibeng, 8463, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApKvmwKsC5cQ0xecC3ov2RRhxEG2t14h4uuPgMC7SzxCvmqtNBs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R470  per nag (plek vir 2) 14 Long Street Dibeng 8463 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.598087 22.882181
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za