DonkiesRus Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

DonkiesRus Guesthouse is in die klein dorpie, Dibeng, aan die oewer van die droë Gamagararivier en 25 km vanaf Kathu.

Dié gastehuis bied verblyf in 5 slaapkamers met en suite-badkamers. Elke kamer het lugversorging, 'n TV en sommige kamers het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei en breekware.

Gaste kan die braaigeriewe buite benut en braaipakke is op versoek beskikbaar. Daar is ook 'n kontantkroeg, konferensiegeriewe, 'n putt-putt-baan, speelparkie en 'n swembad.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na DonkiesRus Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za