LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Donna's View | LekkeSlaap
+25

Donna's View

Selfsorg
Onderste Huis
Vanaf R1 200
per eenheid
Beskrywing

Dié huis het 3 slaapkamers, 2 badkamers en ’n ruim kombuis, leefarea en eetarea. Die eerste badkamer het ’n stort en bad, en die tweede badkamer het ’n stort. Die hoofslaapkamer het 2 driekwartbeddens, die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde een het ’n dubbelbed. Daar is ook ’n driekwartbed in die leefarea en die huis het ’n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Boonste Huis
Vanaf R1 500
per eenheid
Beskrywing

Dié huis het 3 slaapkamers, 1 klein studeerkamer, 2 badkamers en ’n ruim kombuis, sitarea en eetarea. Die hoofslaapkamer het ’n en suite-badkamer met ’n bad en stort, en die tweede badkamer het ’n stort. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed, die tweede kamer het 2 enkelbeddens, en die derde een het ’n dubbelbed. Die studeerkamer beskik oor ’n driekwartbed en daar is ook ’n bankbed in die leefarea. Die boonste verdieping bied ’n groot dek met ’n see-uitsig en daar is ’n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 7)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Effinham Parade en Jutland Place, Lot 122, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA909Ww5InJo6Fwq0KvxoSSuaKRQvqDFjgLGsPXbGQNLfY2jHvQe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 7) Corner of Effingham Parade and Jutland Place Lot 122 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -30.96071900566 30.295453187662
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!