LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Donum ex Deo | LekkeSlaap
+35

Donum ex Deo

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Donum ex Deo
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ross C - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ross C
Enkelreisiger

Wonderful stay.

Lovely place run by great people!

Donum ex Deo's terugvoer

Thank you, Ross. We appreciate it. Thank you for visiting us. Hope to see you again. Travel safe.

Donum ex Deo
Trudie K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig, netjies, skoon.

Alles wat nodig is vir 'n oorslaap. Eienaar is vriendelik en behulpsaam.

Friso V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Friso V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike en aangename bestuur, daar word groot moeite gedoen met die skoonhou en netheid van geriewe.

Die netheid en absolute skoonhou van geriewe en slaapplek het ons baie beïndruk, ekstras wat gewoonlik nie in die tipe oornagfasiliteite aangetref word nie, het ons net so verras.

Donum ex Deo's terugvoer

Baie dankie, Friso, onns waardeer dit opreg. Dit was 'n groot plesier om julle twee hier by ons te kon akkommodeer.

Donum ex Deo
Desiree R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desiree R
Gesin met klein kinders

Het ons aand hier terdeë geniet.

Wonderlike gasvryheid. Baie behulpsaam. 'n Pragtige tuin ook.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Thoroughly enjoyed our night there.

Wonderful hospitality. Most helpful. Really beautiful garden too.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Donum ex Deo's terugvoer

Thank you so much Desiree. We appreciate your response. Enjoyed having you as guests.

Donum ex Deo
Rya-mari M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rya-mari M

'n Juweel in die area.

Hierdie is 'n klein juweel - ons is vriendelik ontvang met ons aankoms. Die eenhede is perfek vir selfsorg en daar is aandag aan detail gegee. Daar is plek om buite te sit, 'n klein toegeruste kombuisie (met beskuit vir ontbyt), 'n badkamer en slaaparea. Alles is uiters netjies en skoon - definitief 'n moet as jy slaapplek in die area soek.

Donum ex Deo's terugvoer

Baie dankie Rya-mari vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit ongelooflik baie. Julle was fantastiese gaste en ons hoop om julle sommer spoedig weer by ons te verwelkom.

Donum ex Deo
Shantel V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shantel V
Gesin met tieners

Clean, neat and everything that you will need for 2 people.

Wonderful place to overnight and the self-catering facility works wonderful after a long drive.

Donum ex Deo's terugvoer

Baie dankie Shantel. Ons waardeer die positiewe terugvoer ongelooflik baie. Julle was fantastiese gaste en ons hoop om julle spoedig by ons terug te verwelkom.

Donum ex Deo
Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carl Trichardtstraat 121, Ohrigstad, 1122, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApNcwof9lz17Pvpl1wam7RNtNLq3Y0lNzdgUTRnjRsCWrONlyF6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750, nou Vanaf R675  per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 121 Carl Trichardt Street Ohrigstad 1122 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -24.745669759379 30.564972266827
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!