Doornboom River Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Doornboom River Cottage is op 'n plaas 29 km vanaf Hopefield en bied slaapplek aan 7 gaste.

Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort. Die eerste slaapkamer het 2 dubbelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed.

Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en 'n sitarea.

Die kothuis het 'n stoep en 'n agterplaas met 'n ingeboude braai en bied 'n pragtige uitsig oor die omgewing.

Gaste is welkom om hul visstokke en kajakke te bring, aangesien die kothuis net 200 m vanaf die Bergrivier is. Die plaas het ook verskeie stap- en fietsryroetes om te verken.

Slaapplek

'n Bespreking by Doornboom River Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 4 persone
2 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Doornboom River Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 190 per nag (vir 7 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za