Waterberg Akkommodasie by Doorndraai Lodge | LekkeSlaap
+52

Doorndraai Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 152 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tussen Bela-Bela en Thabazimbi, 6 km vanaf Rooiberg, 0500, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R445 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Doorndraai Lodge is 'n bosveld-lodge in die ongerepte bosveld met 'n ontspanne en rustige atmosfeer. Dit bied gehalte, luukse verblyf met al die moderne geriewe om jou ideale wegbreek te verseker.

Verblyf word gebied in 4 volledig toegeruste huise met slaapplek vir 10 mense elk, asook 4 volledig toegeruste huise met slaapplek vir 4 mense elk. Daar is ook 1 volledig toegeruste kothuis met slaapplek vir 4 mense. Die Hunters Cabin het 2 eenhede met 6 beddens in elk en sluit kombuis-toerusting soos 'n yskas-vrieskas in, asook ablusiegeriewe. Bush Cabin het 2 eenhede met 6 beddens in elk, kombuis-toerusting, 'n gas-yskas en -vrieskas en ablusiegeriewe. Die eenheid het geen elektrisiteit nie, net 12V-LED's vir beligting. Die karavaanpark het 10 staanplekke wat elk toegerus is met 'n 15 ampère kragpunt, 'n braai-area en aparte ablusiegeriewe.

Die konferensie- en vermaaksentrum kan 40 tot 50 gaste akkommodeer. Die eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, vrieskas, eetgerei, breekware, glase, potte en panne. Die kroeg-area is ingerig met 'n ysmasjien, gas- en houtbraaigeriewe, 'n pooltafel en 'n plonspoel. Die konferensiesentrum het ook 'n data-projektor, DStv, 'n HiFi, 'n DVD-speler, blaaiborde en 'n witbord met penne. Die konferensie- en vermaaksentrum het 'n elektriese heining vir veiligheid en Doorndraai Lodge het toegangsbeheer.

Doorndraai kan bereik word sonder die gebruik van 'n 4x4, al is daar 'n grondpad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 43 resensies vir Doorndraai Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Tussen Bela-Bela en Thabazimbi, 6 km vanaf Rooiberg, 0500, Limpopo
  • Gaste dink Doorndraai Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf R445
per nag (plek vir 4)
Vanaf R445
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 152 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tussen Bela-Bela en Thabazimbi, 6 km vanaf Rooiberg, 0500, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d52f619f70154f5befb99c5f6bd4be51707029edccd4dcd68b04ee90bffd2dfe460f88ed1ee3d1d76aebc3217d0b409bc0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R445  per nag (plek vir 4) 43 5 1 5 Between Bela Bela & Thabazimbi 6 km from Rooiberg 0500 Limpopo 086 999 0018 13:00-18:00 11:00 -24.732176 27.699569
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za