Doorndraai Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
5-ster-karavaanpark (slegs staanplekke)
Die tarief is R420 per nag vir 4 gaste. 'n Ekstra R70 per persoon per nag, tot en met 6 gaste. Let asseblief daarop dat die 6 km-grondpad vanaf Rooiberg in 'n uiters swak toestand is, en dus sou ons 'n 2x4- of 4x4-voertuig aanbeveel. Sou jy met 'n gewone motor ry, sou ons jou aanraai om baie stadig te ry.
Belasting en Ekstras
Bewaringsfooi van R50 per voertuig per bespreking word bygevoeg en is met aankoms met slegs kontant betaalbaar.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
3 maande voor die inklokdatum: 90% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 60% van die deposito is terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 30% van die deposito is terugbetaalbaar.
Volledige betaling word vereis voor 'n bespreking bevestig kan word.

Gaste wat na Doorndraai Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R445 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za