LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Doornfontein Wildlife Estate | LekkeSlaap
+43

Doornfontein Wildlife Estate

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 574, Darling, 7345, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Doornfontein Wildlife Estate bied basiese selfsorgverblyf op 'n privaat plaas, sowat 7 km van die middel van Darling af. Die landgoed is die ideale basis vanwaar gaste die omliggende besienswaardighede in dié deel van die Weskus kan besoek.

Verblyf by Doornfontein Wildlife Estate word in 4 Familiekamers en 3 kothuise met slaapplek vir 4 gaste elk aangebied. Elke kothuis het 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n goed toegeruste kombuis en 'n leefarea met 'n TV en 'n groot kaggel. Elke kothuis het 'n privaat plonspoel, houtvuur-warmbad en 'n braai-area.

Die Familiekamers het elk 'n koninggrootte-bed, 'n solderkamer met 2 enkelmatrasse en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat volledig toegerus is, 'n sitarea, eetarea en 'n braai.

Daar is ook gratis WiFi in die meeste areas en veilige parkeerplek vir voertuie.

Die landgoed het 'n klomp wild wat soms raakgesien kan word en daar is 'n hele rits bergfiets- en fietsroetes vir gaste om te verken. Die 7 km-lange pad tot by die instansie is 'n grondpad, maar 'n gewone voertuig behoort daarop te kan ry.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 83 resensies vir Doornfontein Wildlife Estate
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Plaas 574, Darling, 7345, Wes-Kaap
  • Gaste dink Doornfontein Wildlife Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Darling Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 574, Darling, 7345, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf62ad4a65a58abfc03d928a83dbd1ed57624e7bb8e36ee3860d61663399c99d69cb3093095ffc8d0378e79b9b6e9ba9d8102?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (plek vir 4) 83 5 1 5 Farm 574 Darling 7345 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.393312140904 18.326342092252
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem