Doornhoek Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Doornhoek Gastehuis is 'n privaat huis op 'n plaas ongeveer 15 km vanaf Lichtenburg. Dit is omring deur 'n enorme tuin. Susan en Barrie Roode, jou gashere, sien uit daarna om jou te verwelkom. Gaste kan 'n heerlike ontbyt op die patio geniet wat uitkyk oor die tuin of net afstap na die natuurlike dam met sy plaas-kenmerke. Die huis het 4 dubbelkamers en 1 solderkamer. Tariewe begin van R500 per kamer en 'n lekker ontbyt word bedien of in die huis of op die patio of in die groen kamer.

Die gastehuis het ook konferensiegeriewe of trou-geriewe vir ongeveer 150 gaste teen baie lae pryse. Die venue is beskikbaar van R1000 af en dit sal R120 per kop wees vir die basiese troue. Die saal het 'n kroeg en 'n klein sitkamer met 'n kaggel. Sekere van die mans en dames kleedkamers is in dieselfde gebou. 'n Onderdak-braai is beskikbaar op die patio.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Wegbreekkamers
  •  Skuifie-projektor
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Doornhoek Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R400 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za