Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hayley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Chris H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H
Gesin met klein kinders

Ons kuiergroep het bestaan uit 4 volwassenes en twee babas.

Uitsonderlike verblyf! Spoggerige verblyf met alles wat jy kon verwag en soveel meer. Ons het dit ongelooflik geniet en kon nie vir meer vra nie. Hoogs aanbeveel! Dankie aan die wonderlike eienaar, who immediately responded when we requested further information.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90 se terugvoer

Thank you for staying at our home and for the lovely review. We are looking forward to hosting you and your family in the near future.

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90
Etresia A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etresia A

We had a very enjoyable stay and would have loved to stay longer.

The house is well equipped for four couples, and I was very pleased that the single beds were made up as king beds. The renovations since our last stay are lovely. The only negatives are that we could not find a tray, and there is no pool cover for small children. The last small step from the veranda to the lapa is very dangerous because it is not a regular-sized step. My husband hurt his foot badly yesterday morning because he did not see the step. I would suggest that it should be removed and that the area should just slope down a bit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90 se terugvoer

Thank you for the review, Etresia. I am glad you like the renovations and changes made to the house. Your insight into the improvements is valuable. Thank you for sharing your thoughts and we look forward to hosting you in the future.

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90
Adele A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele A
Saam met vriende

Die uitsig en omgewing is asemrowend.

Ons het vreeslik lekker gebly en gekuier om die boma. Die swembad was groen en trappe slymerig, kort bietjie meer aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90 se terugvoer

Hi Adele, thank you for your feedback.

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90
Mari D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari D

Will definitely recommend and stay again in the future.

The unit was beautiful with a stunning view. We were contacted by the host prior to arriving to set up rooms to our preference, but otherwise, we had complete privacy and enjoyed the weekend immensely. You can see the attention to detail, and everything you need is provided. Thank you so much!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90 se terugvoer

Hi Mari. Thank you for the lovely review and for choosing our home. We hope to host you soon.

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90
De Vos M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Vos M
Gesin met klein kinders

Amazing plek!

Dis regtig 'n baie lekker huis in 'n baie lekker reservaat! Ons vyfde keer by Doornkop en ons gunstelinghuis sover!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90 se terugvoer

Thank you so much for the review and kind words!
We look forward to hosting you and your family in the near future

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90
Tania D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania D
Saam met vriende

Fantastic

Dis 'n plek waar jou siel kan rus. Wonderlike naweek daar gehad. Plek is uit die boonste rakke uit gewees en ons bediende was 'n vriedelike en hulpvaardige mensie. Sal definitely Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90 aanbeveel vir 'n groep mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90 se terugvoer

Thank you for the kind words Tania. Christinah, our housekeeper is a real gem. I am glad to hear that you got the rest you needed and enjoyed what the home has to offer. We are looking forward to hosting you in the future.

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90
Nompumelelo M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nompumelelo M
Saam met vriende

Top billing stay, thanks Hayley, the owner, Christina, service lady, and also the agent from the website.

We had a great time, a birthday outing, the place its top billing. Went for hiking, it was great, surrounded by mountains and the view is breathtaking, the place is clean. Except for the network which I can't complain about cause did inform us prior. Thank you Hayley, the owner, for the loadshedding updates. Except for the gravel road, it is long for a private vehicle, board signs are visible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90 se terugvoer

Thank you so much for the kind words Nompumelelo. I am glad to hear you had a wonderful time and that you were well looked after by Christinah. Hope to see you again

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90
Lindiwe M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindiwe M
Saam met vriende

Home away from home Unit 90.

We loved everything about our stay in Unit 90, the house is beautiful, clean and spacious. The en-suits in all four bedrooms made life super soft and easy for everyone. The network was not as bad as it was expected for a Vodacom user, one just had to step outside for a better reception. And the Wi-Fi connection was so good to us. Ntombifuthi (the lady who was cleaning for us) was super nice and trustworthy. Even though it was my second time visiting Doornkop Fish & Wildlife Reserve I am definitely coming back with my family soon. Thank you to Hayley for impromptu WhatsApp replies whenever I needed assistance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90 se terugvoer

Hi Lindiwe. It wonderful to hear that your stay was so enjoyable. We look forward to hosting you and your family again.

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90
Jerome M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome M
Saam met vriende

Peaceful, relaxing.

A beautiful spot surrounded by nature views, animals and good fly fishing. The hosts were brilliant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90 se terugvoer

Thank you so much for the kind words. It was lovely to host you and your family. You were amazing guests and we look forward to having you at our home in the near future

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90
Simone H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone H
Saam met vriende

Heerlike huis met 'n wonderlike uitsig.

Die huis is pragtig en is toegerus met als wat mens nodig het vir 'n heerlike naweekwegbreek. Die huis word daagliks skoongemaak deur vriendelike personeel wat sorg vir 'n lekker rus vir vroulief. Die ekstra aktiwiteite soos perdry en die winkel by die oord maak dit regtig gemaklik. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90 se terugvoer

Thank you Simone, for the lovely review. We look forward to hosting you again.

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90
Chaska K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chaska K
Gesin met klein kinders

Stunning house and owner.

Stunning house with great entertaining area. Would definitely visit again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90 se terugvoer

Thank you so much Chaska for the kind words. The porch really does offer some great space to all be together. We look forward to hosting you again.

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90
Letitia K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia K
Saam met vriende

Pragtige, rustige omgewing. Die huis is baie goed ingerig en heerlik om in te bly.

Die huis is pragtig met baie mooi en gerieflike meubilering en die kombuis is goed toegerus. Dis heerlik om op die stoep te sit en ontspan en oor die omgewing uit te kyk. Dis visvang was ook goed. Definitief die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90 se terugvoer

Thank you Letitia for the lovely review.
We were so grateful to be able to host you and your friends at our home and we hope to see you soon.

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90
Darius V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Darius V
Gesin met klein kinders

Alles was skoon en netjies, selfs spaarligte gedurende beurtkrag.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90 se terugvoer

Thank you Darius. It was lovely hosting you and your family and we look forward to seeing you again.

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90
Annaliese K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaliese K
Gesin met klein kinders

'n Genotvolle kuier in 'n ruim, goed toegeruste huis.

Die huis is ruim, skoon en netjies en is uitstekend toegerus. Die eienaar doen moeite met die onderhoud van die eenheid en volg op om te verseker dat die bespreking reëlings vlot verloop. Daar is WiFi en 'n groot verskeidenheid bordspeletjies vir alle ouderdomme, en dis baie bedagsaam. Die swembad is gerieflik op die patio sodat ouers 'n ogie oor kinders kan hou. Mens kan hier ontspan en die stilte geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90 se terugvoer

Hi Annaliese, thank you so much for your kind words. We are so happy to hear that you and your family got the rest and relaxation you needed. We are looking forward to hosting you again in the future.

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90
Karien S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien S

Fantasties.

Hailey baie dankie vir jou pragtige huis wat ons kon gebruik. Jy is 'n rolmodel-eienaar wat so behulpsaam was met alle vrae. As n groot groep was dit 'n fantastiese naweek met alles wat so gerieflik en mooi is. Die uitsig: fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90 se terugvoer

Thank you Karien for the lovely words. It was great to have you and your family at our home. We hope to have you are our home again soon.

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90
Lisann L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisann L
Gesin met tieners

Was heerlik.

Pragtige plek met als wat mens nodig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90 se terugvoer

Thank you for staying at our home. We are glad to hear you had such a wonderful time.
We look forward to having you again.

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90
Juna H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juna H
Saam met vriende

Wonderful, relaxing, beautiful view, kudu come visit, frog choir. Wow, it was one of our best visits. Loved it.

Will definitely book again. What a wonderful venue!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90 se terugvoer

We are so happy to hear you had a great time. The Kudus are beautiful.
We look forward to having you again.

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90
Ronelle E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle E
Saam met vriende

'n Absolute 11 uit 10 blyplek.

Dit was een van die lekkerste plekke waar ons nog was. Die oord is puik, ek is nou gehook op flyfishing, het ook gaan perdry. Die huis is 'n 11 uit 10. Fantastiese ligging, ruim vertrekke. Alles wat jy wil hê is daar. Kan nie wag vir die somer om weer te bespreek nie. Moet die plonspoel uittoets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90 se terugvoer

Hi Ronelle,
Thank you for such a lovely review. We are so pleased to hear that you had a great time and enjoyed both the house and the estate. We look forward to hosting you and your family again.

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90
Lynelle G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynelle G
Gesin met tieners

Rustig, verfrissend!

Pragtige akkommodasie, goeie vlieghengel-ervaring. Alles netjies en goed instand gehou. Dit was nie ons eerste besoek nie, en beslis nie die laaste nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90 se terugvoer

Hi Lynelle, We are so happy to hear that you enjoyed your stay with us. It was a pleasure hosting you again and we look forward to having you and your family back in the near future.

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90
Tersia Van Wyk V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia Van Wyk V
Gesin met klein kinders

Enjoyed the stay in nature in such a lovely house!

Well-equipped and nicely decorated house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90 se terugvoer

Thank you for the lovely review. We look forward to hosting you and your family again.

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90
Hannelie D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie D
Saam met vriende

Girls retreat.

We just spent the most amazing weekend at Doornkop Fish & Wildlife Reserve. Having worked in tourism for over 20 years, I didn't think I would be so pleasantly surprised by the location and house. Everything from check in to the house and the staff blew me away. This is the most perfect example of what great customer service and the perfect weekend away should look like.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90 se terugvoer

Thank you so much! We are so happy to hear that you enjoyed your stay with us. We look forward to seeing you again

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90
Corne B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B
Gesin met tieners

Mooiste uitsig.

Ons het heerlik gebly. Die uitsig vanaf die stoep is wonderlik, veral met al die diere wat rondom jou kuier. Doornkop bied ook vele aktiwiteite waaraan jy kan deelneem en ons het ons naweek vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90 se terugvoer

Hi Corne,
Thank you for the positive review.

We are really happy to hear you enjoyed your stay and your time at the estate.
Doornkop has so much to offer and I am thrilled to hear that you got to experience so much.

We hope to host you and your family again.

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Doornkop 420 JT, Carolina-streek, 1185, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2383c76438424c987de06305fa8e8270efe0b553ff25fa158926e791ca1c7d36b02bbc759fdd91d57262cd6c220e25d9451?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 22 5 1 5 Farm Doornkop 420 JT Carolina District 1185 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.940886425724 30.243047046627
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem