Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Doornkop 420 JT, Carolina-streek, 1185, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde huis met slaapplek vir 8 gaste. Dié grasdakhuis is in die Doornkop Fish & Wildlife Reserve in die Carolina-streek in Mpumalanga. Die reservaat bied rus en vrede om saam met vriende en familie te ontspan.

Die huis het 4 en suite-slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamers het elk 'n bad en 'n stort. Die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die 2 enkelbeddens kan, indien nodig, in 'n koninggrootte-bed omskep word.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf. Die leefarea het 'n oopplan-sitarea en -eetarea, en die huis het 'n kaggel, 'n TV met DStv en 'n klankstelsel. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n eet- en sitarea buite, asook 'n braai-area en 'n plonspoel. Daar is 'n boma met 'n vuurput in die tuin. Die huis word twee keer 'n dag skoongemaak.

Doornkop Fish & Wildlife Reserve se klubhuis het 'n gemeenskaplike swembad, tennisbane en 'n speletjieskamer. Daar is 'n winkeltjie wat basiese kruideniersware en hout het.

Daar is baie aktiwiteite in die reservaat beskikbaar, insluitend perdry, staproetes, bergfietsroetes, voëlkyk, vlieghendel in enige van die 8 damme, en wildritte.

Slaapplek

’n Bespreking by Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Plaas Doornkop 420 JT, Carolina-streek, 1185, Mpumalanga
  • Gaste dink Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Carolina Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Doornkop 420 JT, Carolina-streek, 1185, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2383c76438424c987de06305fa8e8270efe0b553ff25fa158926e791ca1c7d36b02bbc759fdd91d57262cd6c220e25d9451?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 20 5 1 5 Farm Doornkop 420 JT Carolina District 1185 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.940886425724 30.243047046627