Doornkop Fish and Wildlife Reserve 108
Kry 15% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doornkop Fishing and Wildlife Resort 108, Doornkop-plaas, Carolina, 1185, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 475R1 254 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Doornkop Fish and Wildlife Reserve 108 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis op 'n plot van 1 hektaar in die Doornkop Fish and Wildlife Reserve. Die reservaat is 33 km vanaf Carolina en 37 km vanaf Machadodorp.
Die huis het 'n pragtige uitsig en 'n rustige atmosfeer. Dit beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed, terwyl die ander 2 slaapkamers 2 driekwartbeddens het. Elke badkamer het 'n hoekbad, wasbak, toilet en stort.
Die huis het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea en 'n onderdakstoep met braaigeriewe. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, yskassie, oond, stoof, 'n mikrogolfoond, 'n ysmasjien, strykyster, ketel en koffiedompelpot toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgeodwasser. Die oopplan-eetarea het sitplek vir 10 gaste, asook 'n Dovre-kaggel. Daar is 'n TV met optionele DStv en 'n kaggel in die sitkamer. Die oop kaggels is met Dovre-smeulstofies vervang en gaste kan hul eie vuurmaakhout saambring of by ontvangs koop. Satelliet-WiFi met 'n 24/7 battery-rugsteunkrag is beskikbaar.
Doornkop Fish and Wildlife Reserve het 10 foreldamme, 2 swembaddens (koud), 'n tennisbaan en 'n speelarea vir kinders. Daar is ook verskeie voetslaan- en bergfietsroetes, 4x4-roetes en baie wild.
Slaapplek
’n Bespreking by Doornkop Fish and Wildlife Reserve 108 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Doornkop Fishing and Wildlife Resort 108, Doornkop-plaas, Carolina, 1185, Mpumalanga
- Gaste dink Doornkop Fish and Wildlife Reserve 108 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Carolina Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doornkop Fishing and Wildlife Resort 108, Doornkop-plaas, Carolina, 1185, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom