Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doringbaai Home Stay

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 24 resensies vir Doringbaai Home Stay
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5
Alma P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goedgeleë met pragtige uitsig.

Die huis is baie goed toegerus met pragtige uitsig, veral met sonsondergang! Baie gasvry ontvang met al die nodige inligting. Sal beslis weer daar bly en beveel dit sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringbaai Home Stay se terugvoer

Thank you very much, Alma, for a great review. I appreciate it a lot. Hope 2024 is going to be kind to you.

Doringbaai Home Stay
Mark W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning.

Perfect location - one can walk to the restaurants. Wonderful view of the bay and sunsets. The host was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringbaai Home Stay se terugvoer

Thank you for a great review, Mark. All the best to you and your family for 2024.

Doringbaai Home Stay
Annelize J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Annelize J

Dit was wonderlik en rustig.

Kalmeerende effek. Rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringbaai Home Stay se terugvoer

Hi Annelize
Baie dankie vir jou ondersteuning en ek is bly julle het dit geniet. Sien jou weer. Alles van die beste vir 2024.

Doringbaai Home Stay
Obie O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Obie O

Comfortable, safe, quiet, close to stunning cliff paths.

Very comfortable, average house, nothing special but suitable for us. Netflix and YouTube made a difference. Stove not in good working order - tripped when using 2 plates.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringbaai Home Stay se terugvoer

Thank you, Obie, for the great review. We will inspect each plate to ascertain if there's something wrong. Apart from that, I'm pleased to hear that you found it suitable for you and your family. Your support is greatly appreciated. I hope 2024 brings you good health, happiness, and love.

Doringbaai Home Stay
Malinda S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Doornbaai Home Stay.

Fantastiese ligging. Theresa was baie behulpsaam en vriendelik. Die huis was baie netjies en skoon, met alles wat jy nodig het. Ek sal net aanbeveel dat jy nie troeteldiere saambring nie - die erf is nie omhein nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringbaai Home Stay se terugvoer

Hi Malinda
Thank you so much for the fantastic review. It means a lot to us and thank you for leaving the house so clean. You are welcome back anytime.

Doringbaai Home Stay
Pierre L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L
Gesin met tieners

Rustig, asemrowende uitsig.

Ons het dit vreeslik geniet. Sal beslis weer wil gaan en sal dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringbaai Home Stay se terugvoer

Pierre
Thank you so much for the great review. I appreciate it very much and hope to see you back again. Hope you have a wonderful new year. Stay safe.

Doringbaai Home Stay
Stefno D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Stefno D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unpleasant

The caretaker is constantly at the premises. Dont know what she wanted. On the date to leave she arrived before 10 am and started with inspections looking for faults. While people were getting dressed inside the premises she just continued to walk inside the premises and do an inspection.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringbaai Home Stay se terugvoer

Sorry to disappoint you but the only reason I come at any time is because my working area is at the back of the house, that is where I operate from. Did I once come and knock on the front door. The answer is no. You told me you were leaving and you gave me the keys. That tells me you are done. Sorry, but you also get a damaged fridge.

Doringbaai Home Stay
Marié S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marié S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en ligging. Puik diens. Sal enige tyd aanbeveel.

Puik, puik, puik! Teresa het ons baie welkom geheet. Als verduidelik en dis 'n pragtige plek. Sal beslis aanbeveel. Sou graag langer wou bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringbaai Home Stay se terugvoer

Thank you Marie for your kind words. It would have been nicer if you could have stayed longer. Maybe next time. It was great having you as our guests.

Doringbaai Home Stay
John W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John W
Saam met vriende

Doringbaai Home Stay had everything we required and more. Very well equipped and within walking distance to a lovely restaurant. We felt very safe at this establishment.

We would definitely go back to Doringbaai Home Stay, when next in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringbaai Home Stay se terugvoer

Thank you very much for the kind review you gave us. Sorry I didn't get to meet you but I was trying to catch up with my bookings. Maybe next time. It is greatly appreciated.

Doringbaai Home Stay
Lonel M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Lonel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek is skoon en netjies.

Kort bietjie aandag en afronding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringbaai Home Stay se terugvoer

Sorry you don't approve but the builders are waiting for the right weather to put the sealer on. Everything takes time considering the weather Doringbay has been experiencing. Other people have really loved Homestay but thanks for your support anyway.

Doringbaai Home Stay
Sakkie J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Die mooiste sonsondergang oor die see beleef. Die volmaan oor die see 'n bonus. Staproete reg voor die huis met al die lenteblomme was pragtig. Doringbaai een van die juwele van die Weskus. Sal vir seker weer daar wil tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringbaai Home Stay se terugvoer

Baie dankie Sakkie vir wat jy gesê het. Dit is nou so pragtig met al die blomme. Ons waardeer dit. Dankie

Doringbaai Home Stay
Amelia D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic! In all aspects.

Theresa went above and beyond what could be expected. We needed to be towed and she organised everything for us. I can't thank her enough for everything she did. The home was everything and more than we expected. We will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringbaai Home Stay se terugvoer

Thank you so much for your awesome review. You are welcome anytime.

Doringbaai Home Stay
Rondine L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rondine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë met 'n pragtige uitsig oor die see.

Netjies ingerigte huis en het aan al ons behoeftes voldoen. Vanuit die sitkamer het ons 'n mooi uitsig oor die see. Loopafstand van restaurant. Ons het lekker gebly en sal die plek beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringbaai Home Stay se terugvoer

Baie dankie julle. Julle is baie welkom enige tyd.

Doringbaai Home Stay
Johann M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig en goed geleë. Heerlike tyd daar deurgebring.

Baie aangenaam. Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringbaai Home Stay se terugvoer

Baie dankie, Johann
Ek waardeer dit baie.

Doringbaai Home Stay
Christiaan J D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan J D
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringbaai Home Stay se terugvoer

Baie dankie. Ek sien uit om julle weer te sien.

Doringbaai Home Stay
David H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David H
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed it a lot.

Our hostess, Theresa, was attentive but unobtrusive and the accommodation clean and comfortable. The house is fully equipped with everything required for a holiday and has a gas bottle stove for when there is loadshedding. Smart TV with Netflix, Showmax, DSTV etc. The house is one house away from the Doring SAPS so we felt very safe (think Doringbaai is usually a low crime area in any event). The Fryer's Cove winery and Jetty restaurant are within walking distance of the house and there are a few other reasonably priced pubs/restaurants even closer. We really enjoyed having a braai on the stoep while watching the sun set over the sea. This accommodation is very reasonably priced considering what is on offer.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringbaai Home Stay se terugvoer

Thank you so much for your awesome review. It is greatly appreciated.

Doringbaai Home Stay
Anita B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lui-lekker met die mooiste sonsondergange.

Ons drie dae verblyf in Homestay met ons hondjies was heerlik ontspannend. Baie goeie ligging. Netjiese, prakties ingerigte huis met al die basiese toerusting. Wi-fi is betroubaar. Gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Restaurante almal binne loopafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringbaai Home Stay se terugvoer

Baie dankie Anita, vir die baie mooi resensie. My Afrikaaans is nie so goed nie, maar ons waardeer jou as gaste en ons is bly het het daarvan gehou.

Doringbaai Home Stay
Carel M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon. Fantastiese ligging.

Egte waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringbaai Home Stay se terugvoer

Thank you for a lovely review

Doringbaai Home Stay
Sarah M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarah M
Saam met vriende

We had a fabulous time.

The sunset was beautiful. Close proximity to the beach and as for self-catering it has most things you need. We enjoyed our time and drove out to explore the vicinity. Close to Strandfontein, Vredendal etc. We even stopped at Papendorp and took a drive to Lutzville. We loved every moment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringbaai Home Stay se terugvoer

Thank you so much for your comments. Much appreciated

Doringbaai Home Stay
Gerald H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald H
Enkelreisiger

Fantasties.

Dit was net eenvoudig wonderlik en sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringbaai Home Stay se terugvoer

Thanks Gerald. It is much appreciated and I look forward to your next visit.

Doringbaai Home Stay
Gerrit P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier.

Daar was 'n paar foute: Die stoep was nie mooi skoon nie en die braaier was ook nie skoon nie. Daar het sigaret stompies in die braai gelê en op die stoep. Die eienaar het al voor 9 ons gevra om uit te klok en skoon te maak. Dit was bietjie ongerieflik vir ons omdat ons steeds in nagklere was en die uitklok tyd is 10:00. Die slaapkamervenster het nie diefwering nie. Dit is bietjie gevaarlik. Die 1 venster in die eenheid kon ook nie oop maak nie. Dit het veroorsaak dat dit baie warm was in die eenheid. Die klein yskassie was ook nie skoon nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringbaai Home Stay se terugvoer

Sorry for this but I will look into this matter.

Doringbaai Home Stay
Johan G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Enkelreisiger

Mooi plek, goeie diens.

Skoon en veilig, beveel hom aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringbaai Home Stay se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi worde. Ek waardeer dit baie.

Doringbaai Home Stay
Henry M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, gesellig en rustig.

Heerlik gebly. Gasvrou baie oulik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringbaai Home Stay se terugvoer

Thank you so much for your kind words. It is greatly appreciated when someone comes back with a review like yours. Namaste.

Doringbaai Home Stay
Colleen R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen R
Besigheidsreis

Short and pleasant.

Arrives quite late so not much to tell.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, No. 2 Police House, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07c8424f0ada94ac495aa13210f43d75fd2c4128cbc9027ce754f5e6d60069e407450f4da663ea22a0b99b0ff3608b3efc44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 Main Road No. 2 Police House 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.812311076976 18.236956000328