Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doringboom Self-catering Cottage

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Doringboom Self-catering Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Christopher J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher J
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a good time at Doringboom accommodation. Very remote and isolated. Very cosy house with awesome landscape around you.

Please bear in mind the 30 km dirt/gravel road to Doringboom from the tar road. Quite a distance from town. Plan accordingly. I would suggest travelling with a bakkie or SUV. Car would work, but not ideal. Will take longer with car. No signal on dirt roads, very important to take the turn when you see the board next to the road that says Welgemoed Gastehuis. You won't see Doringboom from the main road. One could easily pass the turn-off. Drive in when you see Welgemoed Gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Oswald R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oswald R
Gesin met klein kinders

Vreedsame wegbreek!

Die eenheid is lekker afgesonder. Dis stil, en die omliggende natuur is beeldskoon. Die skape wat naby wei is tog te lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringboom Self-catering Cottage se terugvoer

Baie dankie, Oswald. Ek is bly jul het dit geniet en dat jul so tevrede met alles is. Kom kuier gerus volgende keer in Sterboom.

Doringboom Self-catering Cottage
Francois R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en ontspannend.

Baie goed ingerigte ruim huisie. Ingebouge kaggel trek baie goed met geen rook binne nie. Genoeg kerse vir beurtkrag en romantiese ete. Heerlike warm bed. Stort werk goed met heerlike warm water en goeie druk. Goed ingerigte kombuis met feitlik als wat jy nodig het. Rustige omgewing. Beslis die moeite werd veral vir die prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringboom Self-catering Cottage se terugvoer

Dankie Francois, is baie bly jul was so tevrede met alles. Ek waardeer jou resensie.

Doringboom Self-catering Cottage
Albert V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Sjoe! Rustig, netjies, ongelooflike mooi sterrehemel in die nag. Huisie is goed toegerus met als wat mens benodig en meer vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringboom Self-catering Cottage se terugvoer

Baie dankie, ek is bly jul was tevrede. Kom gerus weer.

Doringboom Self-catering Cottage
Cora-marie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora-marie V
Gesin met tieners

Gasvry, skoon en vriendelik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ralph H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralph H

Heerlike wegkom van alles

Netjies en waarde vir geld met 2 slaap kamers wat noodsaaklik vir my was. Diens is alles per WhatsApp met geen persoonlike kontak. Werk 100% vir my.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gabriël D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gabriël D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige sterre.

Die verblyf is heeltemal netjies en toepaslik. Gelukkig het ons hout op die dorp gekoop anders was ons die eerste aand in die koue. Grondpad na die blyplek gaan nie vir alle voertuie geskik wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Windell N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Windell N
Enkelreisiger

Rus en Vrede onder die Sterrehemel

Die eienaar het mens baie gerus en veilig laat voel. Sy was baie gasvry en mens het dadelik gevoel asof jy 'n lekker kuier gaan hê. Die plekkie was skoon en ruim. Dit het gevoel asof ek in my eie huis was. Die plaas is pragtig en al wat mens in die verte kan hoor is 'n paar skape wat blêr. Die aande is die hoogtepunt met die sterrehemel wat bo jou pronk in alle mag. Vyfster!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringboom Self-catering Cottage se terugvoer

Baie dankie, bly jy het lekker gebly, kom enige tyd weer!

Doringboom Self-catering Cottage
Rene B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B
Gesin met tieners

Ons het dit vreeslik geniet.

Kon vir niks beter gevra het nie. Skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edwina P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Edwina P
Gesin met tieners

Heerlik.

Oulike huisie, baie rustig, mooiste uitsig. Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie B
Enkelreisiger

Het aan al my verwagtings voldoen.

Baie lekker plek om in oor te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V
Gesin met klein kinders

Heerlik, stil en rustig.

Netjiese huise op 'n plaas so 35 km buite Sutherland. Geen selfoonontvangs, maar goeie WiFi. Hier kan jy die natuur en stilte waardeer as jy nodig het om weg te breek uit die stad. Bring jou eie hout saam van die huis af vir die braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringboom Self-catering Cottage se terugvoer

Hout op aanvraag beskikbaar indien vooraf bestelling geplaas. Dankie

Doringboom Self-catering Cottage
Andre M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M
Gesin met tieners

O Stille Nag van Vrede in hierdie Stiltetyd.

Niks opgesmuk of oordrewe nie. Jy kry 'n blyhuis, netjies en volledig. Jy kry ook hope stilte en vrede. Net 'n bobbejaan wat in die verte boggom en 'n troppie boerbokke wat nuuskierig die vreemdelinge by die huisie staan en bespreek. Wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ticked all the boxes.

See grading.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgemoedplaas, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxkJvcxH9iC9jMUehpIIxVrRR3FsuvNc2eNQGtxhLxF3QL62NoL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 Farm Welgemoed Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.709496 20.78027