Doringkloof Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Doringkloof is in die rustige voorstad Centurion in Pretoria geleë. Die gastehuis is sentraal naby restaurante, winkelsentrums, SuperSport Park en die Gautreinstasie.

Die gastehuis bied slaapplek vir 5 gaste in 2 privaat eenhede. Elke kamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad of stort. Elke kamer beskik oor ’n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n mikrogolfoond, TV met DStv en gratis WiFi.

Verder is daar ’n swembad in die tuin, asook veilige parkeerplek op die perseel. Ontbyt word op versoek teen ’n ekstra koste voorsien.

Nabygeleë besienswaardighede sluit die Copperleaf Gholflandgoed en Buiteklub, Luton Valley Voëlbewarea en Acrobranch in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Doringkloof Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R899 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false