Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 12 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moddervis 1621, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R995 R697 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation bied 'n losstaande chalet in die ongerepte bos naby die suidelike punt van die Krugerwildtuin in Marlothpark. Dit het sy eie unieke atmosfeer met luukshede sodat gaste 'n gerieflike en onvergeetlike ervaring in die bos sal hê.

Die chalet het privaat toegang. Dis 'n moderne eenheid met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Lugversorging, 'n waaier, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale word voorsien. Die eenheid het 'n ten volle toegeruste kombuis en is geskik vir 2 gaste.

Daar is 'n privaat onderdakbraai en toegang tot 'n gemeenskaplike plonspoel en braai-area. Daar is ook onderdakparkeerplek en die eenheid het nie toegang tot die lodge nie. Doen asb. navraag oor die ontbytopsies wat teen ekstra koste beskikbaar is.

Gaste kan met hul eie voertuie met hoë grondvryhoogte gaan wildkyk. Hulle kan ook gaan wandel, hardloop en bergfietsry. Marlothpark het sy eie winkelsentrum met basiese benodighede. Die Krokodilbrug is net 20 km weg.

Slaapplek

’n Bespreking by Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 119 resensies vir Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Carien Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 352

Jaar gelys 8

Ligging

  • Moddervis 1621, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R995
R995 R697
per nag, vir 2 mense
Vanaf R995
R995 R697
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moddervis 1621, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae5052de9cb8d1d6b4a4ed48a4b9a4a596b0b6d2660f75ee036e119b1c4e1613db2570a3e7aa75910d6176b810b68cbd4260?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R995 nouVanaf R697 per nag, vir 2 mense 119 5 1 5 1621 Moddervis Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.345811505021 31.756906559525
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem