Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 15 % af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Jan 2020 tot 29 Feb 2020.

Beskrywing

Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis skuil in die ongerepte bos naby die Krugerwildtuin se suidpunt in Marlothpark. Dié eenheid is ingerig met luukse geriewe vir 'n heerlike, onvergeetlike bosveld-ervaring.

Dié selfsorg-eenheid is modern en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, stort, toilet en wasbak, en daar is 2 driekwartbeddens in die tweede slaapkamers. Die eenheid het ook 'n slaapbank in die TV-kamer. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n buitestort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n ketel. Die ruim sitarea het 'n TV met DStv. 'n Skoonmaakdiens kan op versoek gereël word. Daar is 'n diesel-kragopwekker ingeval die krag afgaan.

Gaste kan in 'n privaat plonspoel wat daagliks onderhou word afkoel en daar is bosbraaigeriewe.

Die eenheid is in 'n privaat bewarea en bied gaste die unieke geleentheid om verskeie wildsoorte te bewonder. Onderdakparkeerplek is beskikbaar. Gaste kan hul eie voertuie met hoë grondvryhoogte gebruik vir wildritte. Wandelinge, hardloop en bergfietse word ook toegelaat. Marlothpark het sy eie winkelsentrum. Dit is klein, maar dit het al die nodige voorraad. Die Krokodilbrughek is net 20 km ver.

Slaapplek

'n Bespreking by Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 860 R2 431 per nag (vir 6 mense)

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Jan 2020 tot 29 Feb 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za