Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dormio Manor Guest Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Eckstraat 16, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 132 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dormio Manor Guest Lodge is 'n luukse vierster-lodge in die middel van Secunda. Die verblyf is naby die Secunda Mall waar daar 'n Ster Kinekor-teater en talle winkels en restaurante is.

Dié luukse kamers het koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolf, lugversorging, 'n kluis en 'n platskerm-TV met DStv. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en 'n privaat ingang. Meeste van die kamers het 'n pragtige uitsig oor die swembad en tuin.

Dormio Manor Guest Lodge is die perfekte plek vir gaste om na 'n besige dag te kom afskakel. Ons bied veilige parkeerplek, 'n swembad en gratis WiFi. Gaste wat hou van stap of draf hoef net 200 m af te lê na 'n pragtige park en meer.

'n Heerlike ontbyt, asook middagetepakkies en aandete kan op versoek teen 'n ekstra koste voorsien word. Die lodge strewe daarna om gaste tuis te laat voel met die beste diens en gasvryheid.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Dormio Manor Guest Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 10

Ligging

  • Van Eckstraat 16, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Gaste dink Dormio Manor Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Secunda Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R1 132
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 132
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Eckstraat 16, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApnN6EqEi4wxUM0ME8fQojPHZtrt6mW8VVPi92Hi3sjznojdCuF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 132 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 16 Van Eck Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.512772 29.202232
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem