LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dos Pinguinos | LekkeSlaap
+19

Dos Pinguinos

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carlton-weg 16, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R380 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dos Pinguinos is in Uvongo en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel is in die hoofhuis se agtertuin en beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer 2 enkelbeddens. 'n Ekstra kind kan op aanvraag, teen 'n klein fooi per dag, geakkommodeer word. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Daar is 'n stoof, yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei in die kombuis.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met OpenView-HD.

Daar is ook lieflike braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek op die perseel.

Die verblyf is net 2 km van Manaba se Lucien-strand en 2,5 km van Uvongo se hoofswemstrand af. Ongelukkig is ons nie troedeldiervriendelik nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Dos Pinguinos sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Dos Pinguinos
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Carlton-weg 16, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dos Pinguinos het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R380
per nag (plek vir 4)
Vanaf R380
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carlton-weg 16, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAacbd09f33063694645aebdb2ebad2cb833d4cb7d1e47f9f89e596d0387ae01a1b3cb6663d806f8e87c9e4838ef9b5b7da467?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R380  per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 16 Carlton Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -30.842467 30.3802765
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!