LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dos Pinguinos | LekkeSlaap
+18

Dos Pinguinos

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Dos Pinguinos
Selfsorg
Huisreëls

'n Skoonmaakfooi van R80 word met elke verblyftydperk gehef.
'n Ekstra, klein kind onder 6 jaar (5de persoon) kan geakkommodeer word op 'n matras teen 'n addisionele fooi van R60 per dag. Ekstra kinders onder 3 jaar bly gratis.

Let wel: Die woonstel is agter die hoofhuis in 'n residensiële area geleë. Daarom word geen partytjies toe gelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 500 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf
R380
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R380
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R380
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carlton-weg 16, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4daa4bf27cd02ba4fd43b4a4ba36cac7bd8b3f7e19db649ecfe61deea503273504065db6d9ddc0ceca64a76e31b78dbdc8bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R380  per nag(plek vir 4) 10 5 1 5 16 Carlton Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.842467 30.3802765
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!