Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dover on Sea B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir Dover on Sea B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Chandre S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek is nie vir een oomblik spuit nie, was alles werd.

Karin is 'n wonderlike persoon. Jy voel dadelik tuis by haar. Ontbyt is ongelooflik. Ek sal sowaar weer gaan besoek sou ek in daardie kant van die Weskaap weer is. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esme G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme G
Gesin met tieners

Onvergeetlike ervaring!

Ons was hartlik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Die gastehuis het pragtige dekor en elke kamer was baie smaakvol uitgelê en met topklas linne en griewe. Die see uitsig uit die kamers en die ontspanningsvertrek met sy groot kaggelvuur was 'n absolute bederf. Hulle sjef-kwalityd ontbyt was beslis elke oggend iets om na uit te sien. Baie dankie Karen, Jurgens en staf, ons het heerlik by julle gekuier en sien julle beslis weer! Ons beveel Dover on Sea B&B hoog aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roland R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi vriendelik en ontspanne!

Karen en Jurgens se mooi gastehuis was 'n plesier. Pragtige see-uitsig en mooi kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dover on Sea B&B se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom. Karen en Jurgens

Dover on Sea B&B
Coenie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

Kan nie wag om terug te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut puik! VriendeIke en stylvolle gashere, met die allerheerlikste ontbyte!

Dit was vir ons 'n heerlike ervaring om met so 'n lieflike uitsig te kon ontspan en wakker te word. Skoon linne, en handdoeke en kamer was elke oggend gediens. Ons sal beslis weer hierdie trippie doen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dover on Sea B&B se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit is altyd 'n inspirasie vir ons. Ons sien daarna uit om julle weer te sien. Groete, Karen en Jurgens.

Dover on Sea B&B
Martin E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek en baie vriendelike eienaars.

Ons was baie vriendelik ontvang deur die eienaars, hulle was altyd gereed/gewillig om ons te help. Die kamer is goed toegerus en netjies, met 'n lieflike uitsig! Sal definitief weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dover on Sea B&B se terugvoer

Beste Martin,
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom.

Groete,
Karen en Jurgens

Dover on Sea B&B
Franske W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franske W
Besigheidsreis

Pragtige ligging!

Gasvrye ontvangs, baie netjiese verblyf en professionele diens. 'n Juweel om te besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dover on Sea B&B se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom.
Karen en Jurgens

Dover on Sea B&B
Adam W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam W
Besigheidsreis

Lovely stay in an awesome place!

Breakfast was also delicious and the hosts were very nice!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike verblyf in 'n awesome plek!

Ontbyt was ook heerlik en die gashere was baie vriendelik!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dover on Sea B&B se terugvoer

Thank you for your review. We look forward to hosting you again!
Jurgens & Karen

Dover on Sea B&B
Gd K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gd K
Besigheidsreis

I truly enjoyed my stay here and loved everything about the place.

The view is out of this world, it is a must to see. Felt like home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dover on Sea B&B se terugvoer

Thank you Gd. We enjoyed your company and look forward to seeing you again.

Dover on Sea B&B
Melissa M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa M
Enkelreisiger

Gorgeous views and warm hospitality

Karen and Jurgens were exceptional hosts; I felt welcome from the moment I arrived. My room was beautiful, clean and cosy; the view was breathtaking; and the breakfast delicious. This B&B is excellent value for money. I can't believe it took me this long to discover this hidden gem - I can't wait to visit again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dover on Sea B&B se terugvoer

Thank you Melissa. We appreciate your positive review.
It was our pleasure to host you and we look forward to your next visit.
Kind regards,
Karen and Jurgens

Dover on Sea B&B
Shawn F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shawn F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place, wonderful hosts most enjoyable time

Really hope to be back soon, loved our stay

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik lekker! Gasheer en vrou uitstekend! Heerlike ontbyt!

Ons sal vir seker weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Willem J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Matig, niks besonders nie.

Die idee word geskep dat hierdie B&B 'n totale uitsig oor die see het terwyl daar kamers is wat geen uitsig het nie. Verder is die badkamers klein en lek die storte die area nat. Wasbakke se proppe werk nie wat die skeer proses bemoeilik. Die feit dat daar 'n chef is wat 'n baie goeie ontbyt voorberei is egter 'n pluspunt. Moet ook daarby noem dat die gashere baie aangenaam is en laat mens tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dover on Sea B&B se terugvoer

Beste Willem
Ten spyte van die komplimente aan die einde was dit vir ons 'n groot terleurstelling om hierdie terugvoering te ontvang. Dit is min dat ons gaste huisves wat nie meer as tevrede is met hulle verblyf by Dover on Sea B&B nie en ons is jammer dat u dit nie dieselfde ervaar het nie.

Alhoewel die see sigbaar is vanaf die grootste gedeeltes van die huis wil ons geensins die idee skep dat ons 'n totale uitsig oor die see het nie, inteendeel die beskrywing van die kamer lees as volg: "Dié knus kamer het 'n balkon sonder 'n uitsig. Toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit is 'n klein kamer sonder 'n uitsig."

Ons wil graag gaste aanmoedig om seker te maak hulle is tevrede met die kamer wat hulle kies wanneer hulle bespreek. Pryse is gekoppel aan die kwaliteit en uitsig van elke kamer.
Indien daar enige onsekerheid is oor die beskrywing van 'n kamer stuur gerus 'n boodskap.

Dover on Sea B&B
Tania J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania J
Enkelreisiger

A wonderfully, restful stay with a stunning view and great accommodation.

I was pleasantly surprised by the lovely ambience and the friendly welcome. Rooms are neat and spacious with lovely personal touches. The view was enough to last me a lifetime. Would definitely recommend Dover on Sea.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Lekker rustige verblyf met 'n uitmuntende uitsig en goeie verblyf.

Ek was aangenaam veras met die lieflike atmosfeer en die vriendelike verwelkoming. Kamers is netjies en ruim met lieflike persoonlike details. Die uitsig is genoeg om 'n leeftyd te hou. Ek sal definitief Dover on Sea aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hestie C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hestie C
Gesin met tieners

Goed.

Gedink 'n 4 ster B&B sal sekerlik 'n dakwaaier of lugversorging in die kamers hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dover on Sea B&B se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

Jammer dat julle ongemaklik was as gevolg van die hittegolf. Ons maak gewoontlik deure en vensters oop om die heerlike koel seelug in te laat, maar dit was natuurlik ongewoon warm met besonderse hoë humiditeit vir 'n paar dae. Ons het waaiers in ons kamers vir sulke dae. Dit gebeur baie min dat dit nie afkoel in die aand nie, een van die baie redes waarom ons nie lugversorging het nie.

Ons het dit so geniet om 'n familie te sien met soveel energie om 'n onvergeetlike vakansie te verseker!
Julle is wonderlike gaste wat ons graag weer wil sien.

Groete,
Jurgens en Karen

Dover on Sea B&B
Alisha E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alisha E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, netjies en vriendelik!

Ons verblyf by Dover on Sea was foutloos. Dit was die perfekte vakansiebestemming - uitsig is mooier as op die foto's en diens was vriendelik. Eienaars het uit hulle pad gegaan om ons verblyf wonderlik te maak. Die ontbyt was heerlik en ons sal hulle enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dover on Sea B&B se terugvoer

Baie baie dankie vir die wonderlike boodskap.
Ons streef werklik daarna om dit vir ons besoekers 'n aangename gebeurtenis te maak en is bly as dit aan julle verwagtinge voldoen het.
Ons sien daarna uit om julle weer te kan ontvang.

Groete,
Jurgens en Karen

Dover on Sea B&B
Willie Johannes D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie Johannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese gastehuis met fantastiese gasheer en gasvrou.

Baie lekker gebly en is op die hande gedra deur die gasheer en gasvrou. Sal enige dag weer daar gaan bly. Dit was 'n baie lekker en aangename ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda K
Gesin met klein kinders

Great, with fantastic view.

See star rating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Heerlik met 'n fantastiese uitsig.

Sien die stergradering.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Etienne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en baie gerieflik.

Dover on Sea B&B is 'n baie aangename en rustige ervaring met asemrowende uitsigte oor die see! Die eienaars is vriendelik en dra by om die ervaring baie aangenaam te maak. Klein aspekte soos die gebrek aan 'n kluis in die kamer asook ongemaklike spieël en kragpunt-samestelling, doen afbreek aan 'n werklike 4 ster ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cari B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cari B

Wonderlike wegbreek met asemrowende uitsig

'n Wonderlikke wegbreek met 'n asemrowende uitsig. Die eienaars en personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques H - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques H
Gesin met klein kinders

Heerlike plek en mense.

Dover on Sea is als wat ons gedink het dit gaan wees. Ons het die plek baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dover on Sea B&B se terugvoer

Baie dankie Jacques! Ons hoop julle het die res van jul vakansie geniet.
Groete,
Jurgens & Karen

Dover on Sea B&B
Tasha F - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tasha F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elegant, maar tog gemaklik.

Gesellige eienaars wat rêrig belangstel daarin om jou verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Ongelooflike see-uitsig. Die ligging alleen maak dit die besoek werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sune V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sune V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, vriendelike ontvangs.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die pragtige kamers was netjies en skoon. Ongelooflike uitsig! Ons het baie lekker gebly en sal beslis teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry N - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename atmosfeer, ons as gaste voel baie spesiaal.

Eienaars en personeel baie professioneel. Baie vriendelik en behulpsaam. Die huis is baie netjies met 'n wonderlike ligging en see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel K - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice!

Ons kon lekker ontspan. Gasvryheid was uitstekend. Dit was regtig 'n plesier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 480
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dover-rylaan 20, Cola Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnLYclmEOTG5qPoduvbaxVrnbBDHqLiU3J6D7Xch9gbt7bN78Jz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 480 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 20 Dover Drive Cola Beach 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.037324849186 22.814837800742
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem