Down to Earth Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Down to Earth Guesthouse is in Potchefstroom geleë. Dié universitietsdorp het 'n lewendige studentegemeenskap, 'n landbou-ekonomie, en 'n puik gasvryheidsbedryf. Dit alles verleen 'n unieke atmosfeer aan hierdie dorp in Noordwes.

Ons het ruim eenhede en gesinseenhede. Koffie, tee, suiker, beskuit en vars melk word voorsien in al die eenhede. Elke eenheid beskik oor 'n privaat ingang, TV, badhanddoeke, toiletware, kluis, WiFi, onderdakparkeerplek, en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware.

Down to Earth Guesthouse het ook 'n braai-area, swembad en veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Down To Earth Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R660 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za