Doxie Inn

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Doxie Inn is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Calypso Beach in Langebaan. Dié vakansie-eenheid is naby die strand en Mykonos Casino.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n tweede, aparte badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n oond, stoof, yskas, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien.

Die oopplan-leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n ingeboude braai. Die perseel bied genoeg parkeerplek vir 2 voertuie. Laguna Mall, restaurante en ander besienswaardighede is ook naby die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by Doxie Inn sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Doxie Inn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 635 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za