Draadstoor Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Draadstoor Accommodation is in Kopjeskraal in die Vredefortkoepel, 'n Wêrelderfenisreservaat, buite Parys geleë. Die Vredefortkoepel is die grootste en diepste natuurlike krater op aarde en bied asemrowende uitsigte. Dis ideaal vir sakereisigers en oornagverblyf, naby verskeie trou-venues, doendinge, trekpleisters, en sowat 6 km vanaf Parys.

Daar is 3 slaapkamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, mikrogolf, ketel, yskas en basiese eetgerei. Die bruidsuite het ook 'n gerieflike leefarea.

Daar is lieflike gemeenskaplike braaigeriewe en 'n groot swembad.

Draadstoor Accommodation het 'n trou- en funksielokaal met plek vir 120 gaste.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Draadstoor Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za