Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dracaena Gardens

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Dracaena Gardens
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Fredolien D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fredolien D
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gekuier en gerus, ten spyte van al die moeilikheid in die tyd in KwaZulu-Natal.

Ons het heerlik vakansie gehou en van niks of niemand geweet nie. Vir ’n meer ideale huis en omgewing kon ons nie gevra het nie! Die eienaar het uit haar pad gegaan vir ons om alles reg te hê. Geen moeite is ontsien nie! Ons sal vir seker weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dracaena Gardens se terugvoer

Thanks so much Fredolien, it is a very family friendly home, garden and beach so I am very very happy that you all enjoyed it and appreciated it as I am my family do! We love it!

Dracaena Gardens
Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Kinsey-rylaan 35, Oslo Beach, 4240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJkYzBkY2U2LTUyNTEtNGM4MC05MGY1LTQzNGVmZDQxNmY0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 35 Kinsey Drive Oslo Beach 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 08:00 -30.778492278795 30.430841445923