Gooderson Drakensberg Gardens Golf & Spa Resort
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 8 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Reyneke D - Oct 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Reyneke D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie mooi kamers, veral aanbeveel vir sportiewe mense.
Was baie lekker, kos ongelooflik.
Shaun M - Jan 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Shaun M
Saam met eggenoot/lewensmaat
Aangenaam.
Baie aangename ervaring. Sal weer die Natalse Midellande wil besoek en ook 'n draai maak in die Drakensberge. 'n Goeie ervaring en hopelik nie die laaste keer dat ons hier stop nie.
Derick V - Jan 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Derick V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Was aangenaam verras. Op hulle webblad lyk die kamers effens "tacky" wat glad nie die geval was nie.
Oor die algemeen 'n baie lekker ondervinding. Rustig en mooi en alles word baie goed in stand gehou. Ete saans is nogal soms problematies. Daar is net soveel plek in die restaurante en as jy nie betyds boek nie, kan jy honger gaan slaap. Daar is nêrens anders om te eet nie. Die Berg View-restaurant se kos is uit die boeke, wel nogal duur veral as 'n mens 'n hele gesin daar moet voed. Beveel die plek graag aan.
Lynn Y - Jan 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Lynn Y
Gesin met klein kinders
Genotvolle vakansie vir die hele gesin!
Daar is iets vir elke familielid van gholf, stap, fietsry, swem tot speel. Ons het ons vakansie baie geniet en sal enige tyd terug gaan.
Jan P - Jan 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jan P
Saam met eggenoot/lewensmaat
Ongelooflik lekker, beste vakansie ooit.
Uitstekende verblyf, vriendelike personeel, uitstekende restaurante.
David J - Sep 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
David J
Saam met eggenoot/lewensmaat
Netjies, alles wat mens nodig het.
Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer gaan!
Coenie S - May 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Coenie S
Saam met vriende
Oornag voordat Sani2C bergfietswedren plaasvind.
Vriendelik en behulpsaam. Baie lekker gebly, die kamers is netjies en goed versorg. Sal baie maklik weer hier bly en kan dit aanbeveel.
Jo H - Dec 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jo H
Saam met eggenoot/lewensmaat
The price is a rip-off.
Especially for an ordinary room with no air conditioning.
Gaste wat na Gooderson Drakensberg Gardens Golf & Spa Resort gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |