Drakensberg Mountain Retreat
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 31 Des 2020 tot 31 Jan 2021.
- Kapasiteit: 275 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Scheepersrust Plaas, Noordelike Drakensberge, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R920R613 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Drakensberg Mountain Retreat is 'n verruklike bestemming in die noordelike Drakensberge net 20 km anderkant die Sterkfonteindam. Hierdie oord is op 'n randjie geleë wat oor die Drakensberge en die Malutiberge uitkyk en weergalose uitsigte bied.
Die verblyf bestaan uit 'n lodge met 4 kamers op die boonste vloer en 5 kamers op die onderste verdieping met aandete en ontbyt ingesluit. Daar is ook 'n toegeruste selfsorghuis, Barnhouse, met 5 en suite-kamers en 5 slaapsaalkamers wat ablusiegeriewe deel en ideaal is vir 'n groep van minstens 8 gaste.
Ons bied 'n kroeg met voorraad, 'n sitkamer, 'n eetkamer en 'n beskutte patio met panoramiese uitsigte wat 100 km oor die sentrale en noordelike Drakensberge, die Amfiteater en die Royal Natal Nasionale Park uitstrek.
Drakensberg Mountain Retreat bied soveel meer as net gerieflike, bekostigbare verblyf in die platteland. Die ongelooflike uitsigte, oop vlaktes, wind en skilderagtige wandelinge maak hierdie bestemming die perfekte keuse as jy die prag en magiese atmosfeer van die Drakensberge wil ervaar. Die diep stiltes sal aanvanklik onbekend voel, maar sal sommer gou jou batterye herlaai.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Arabies
- Frans
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Blaaibord
- Witborde
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Scheepersrust Plaas, Noordelike Drakensberge, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Drakensberg Mountain Retreat het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 275 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Scheepersrust Plaas, Noordelike Drakensberge, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom