Drakenzicht Mountain Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Drakenzicht Mountain Cottage is 'n selfsorgplaashuis aan die voet van die uKhahlamba Drakensberge, 'n Wêrelderfenisgebied.

Dié plaashuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed. Die huis het 'n kombuis wat goed toegerus is met die basiese toebehore en kookgeriewe.

Die oopplan-leefarea lei na 'n stoep met braaigeriewe en lieflike uitsigte oor die area. Drakenzicht Mountain Cottage is ongeveer 3 km vanaf die Champagne-sportoord in Cathkin Park en naby ander besienswaardighede in die area.

Slaapplek

'n Bespreking by Drakenzicht Mountain Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Drakenzicht Mountain Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 808 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za