Bojanala Akkommodasie by Dream Lodge | LekkeSlaap
+16
+16

Dream Lodge

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Dream Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Chrisna J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisna J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid en pragtige uitsigte.

Dream Lodge is ideaal as jy van die stadslewe wil ontsnap. Die geriewe en omgewing bevorder volkome rus en ontspanning. Sam se etes wat by die huis bedien word is 'n heerlike bederf. Ek sou dit elke maand wou doen.

Dream Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer Chrisna! Julle is elke maand welkom!

Dream Lodge
Henna D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies, stil en vreedsaam.

Ons het ons tyd daar vreeslik geniet. Sam was baie vriendelik en gasvry en die etes wat ons gekry het was baie lekker. Dit is die perfekte plek as jy net vir 'n paar dae wil voel of julle die enigste mense daar is.

Dream Lodge's terugvoer

Baie dankie Henna. Hoop ons sien julle gou weer.
Sam

Dream Lodge
Louis L - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal dit oor en oor boek as jy wil mens word.

Dit is nou die plek om te gaan relax en jou beste bottels wyn minder te gaan maak.

Dream Lodge's terugvoer

Baie dankie, Louis. Julle is altyd welkom!

Dream Lodge
Vanaf R1 980
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 980
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 980
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R509, Erfdeel 62 Buffelsfontein Plaas, Vlakdrif, Magaliesburg, 0342, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAV0DeVEA5q4bqf3WxscZvsSc4OjO4CICJMECM0SEZfXoJkFHpeJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 980  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 Off the R509 Portion 62 Farm Buffelsfontein, Vlakdrif 0342 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.976163141068 27.383811525249
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za