We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by DreamCatcher Self-catering | LekkeSlaap
+102

DreamCatcher Self-catering

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Augustine-weg 13, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

DreamCatcher Self-catering is in Paternoster geleë en is net 200 m of 5 minute se stap van die strand af.

Die verblyf beskik oor 5 eenhede en elke eenheid bied slaapplek aan 2 gaste.

Dreamcatcher Lavender is op die boonste verdieping en is 'n oopplan-eenheid met ‘n koninggrootte-bed, en suite-badkamer met ‘n stort, en ‘n kombuisie wat toegerus is met ‘n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook ‘n platskerm-TV met DStv en gratis WiFi.

Dreamcatcher Sage is 'n pragtige woonstel op die boonste verdieping met 'n toegeboude stoep, binne-kaggel en ingeboude braaigeriewe met uitsigte oor Bekbaai. Daar is ook 'n en suite-dubbelkamer en 'n oopplan-leefarea en -kombuisarea.

Dreamcatcher Mint, Rosemary en Thyme is op die grondverdieping en elke woonstel het 'n oopplan-kamer met ‘n koningingrootte-bed, wit linne en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort. Die kombuisie is goed toegerus en daar is ook ‘n kaggel, DStv, WiFi en gemaklike sitplek.

Geriewe sluit in ’n gemeenskaplike tuin met ’n swembad, braaigeriewe, boma en parkeerplek van die straat af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 68 resensies vir DreamCatcher Self-catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • St. Augustine-weg 13, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink DreamCatcher Self-catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Augustine-weg 13, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf2d7b9a756360f4b51547d915a1a759a3322d8e3a050c0dfe490b6bb77857d92926ea38a76bbcad6039d8a151c68b7e563b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 13 St. Augustine Road Bekbaai 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -32.810175069084 17.885098055225
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem