LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dreamcatcher | LekkeSlaap
+26

Dreamcatcher

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 35 resensies vir Dreamcatcher
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Tarrin S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tarrin S
Gesin met klein kinders

Lovely but too short

We enjoyed our stay at Dreamcatcher. Booking and payment was simple and easy. The owner immediately made contact to thank us for the reservation and provide contact details of the lady who oversaw the house and also checked in during our stay.

Riana B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Riana B

Horrible.

The lady who gave us the key was unfriendly. Also we didn't expect such a small pool.

Donna-lee M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Donna-lee M
Saam met vriende

Lovely, spacious and warm.

Perfect for a little getaway. The house was spacious and beautiful. Equipped with everything we needed and very clean. We loved our stay and would definitely come again.

Russell V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russell V
Gesin met tieners

Pleasant, comfortable and relaxing.

All had a nice and relaxing weekend.

Anneke S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke S

Absoluut fantasties! Heerlik gekuier in die private binnehof met braaiplek en swembad!

Dit was 'n bonus om te vind dat die plek op die kant van die dorp is. Voel soos om op 'n plaas te wees maar tog in die dorp. Goed toegerus, maar het aan die eienaar aan beveel om vloeibare seep in die storte te sit. Gaan definitief in die toekoms weer daar bly vir 'n naweek.

Lucille M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, quiet and relaxing.

We were rained in and had to use the stove which we unfortunately had to clean ourselves prior to use. Other than that minor negative, we had a great stay. Thank you.

Trix G - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trix G
Saam met vriende

Baie lekker gekuier.

Baie oulike huis - heerlike, koel binne-swembad was hoogtepunt in die hitte. Maria baie vriendelik en hulpvaardig.

Natasha V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V
Saam met vriende

Would return!

The house was situated closely to everything we needed (we were a group of 6 visiting Tulbagh for a wedding). It comfortably fit everyone nicely - having three bathrooms was especially great as we all needed to get ready for the wedding together. It's right by The Bushpub, would highly recommend a visit, where we received great travel advice as to where to visit in Tulbagh. Thank you for the lovely stay!

Edith P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Edith P
Saam met vriende

Lovely house, close to town.

The house had everything you needed and is very comfortable. The braai area was also lovely. It was great to have 3 bedrooms each with access to its own bathroom. My concern was that there is no secure parking as advertised ─ although the area is safe the cars stood outside just off the road. Otherwise would recommend,

Cornelius Johannes V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius Johannes V
Saam met vriende

Lovely house and friendly people.

Dreamcatcher is a lovely, spacious house with every thing that you need. We had a wonderful stay in the beautiful Tulbagh.

Rina K - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rina K
Gesin met tieners

Baie gerieflik en dankbaar vir die vuurhout wat beskikbaar was. Ons ken nie daardie koue nie! Baie dankie.

Het heelpad van Namibië gekom om 'n troue by te woon in Tulbagh. Maria het ons baie vriendelik ontmoet en touwys gemaak. Die Dreamcatcher is gerieflik ingerig met alles wat jy nodig het en ook naby genoeg as jy gou iets wil gaan koop. Dit was bitter koud en die lugversorging in al drie slaapkamers het ons lewens gered.

Antoinette K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette K

Gemaklike kuier-huis met alle nodige geriewe vir 'n gesin van 6, almal volwassenes.

Dankie, die huis was presies soos dit geadverteer is. Pragtig.

Suzette D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette D
Gesin met tieners

Dit was 'n heerlike verblyf. Dit is baie sentraal en ons kon uit ry na baie van die nabygeleë dorpies en wynroetes.

Ons het die verblyf by Dreamcatcher baie geniet. Ons was egter vir 12 nagte daar en ons is hout belowe vir die volle verblyf. Toe ons die opsigter en eienaar egter inlig dat ons hout amper klaar is na die eerste week het ons slegs 2 sakkies gekry en moes die res self koop vir die res van ons verblyf. As ek vir 12 nagte die volle prys betaal verwag ek om vir 12 nagte hout te hê. Die meubels en kombuis se toerusting is ook al 'n bietjie verweer, ons het byvoorbeeld nie 'n skerp groentemes gehad nie.

Jenny B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny B
Saam met vriende

Baie netjies en gerieflik.

Die plek is netjies en die opsigter baie bedagsaam aangesien sy vir ons kookwater gebring het vir koffie toe die krag afgaan!

Abdul M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abdul M
Gesin met klein kinders

Uitstekende verblyf.

Vriendelike personeel, buigbare in- en uitklok. Die huis het 3 mooi kamers en 3 badkamers. Ongelooflik om wakker te word in die natuur. Die swembad was lekker.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent accommodation.

Friendly staff, flexible checking in and checking out. The house has 3 nice rooms as well as 3 bathrooms. Amazing to wake up to see a natural environment. The pool was nice to cool.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Anna-marie B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie B
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Dreamcatcher het ons grootste verwagting oortref. Alles binne is keurig en skoon. Swembad is groot pluspunt in die hitte.

Andria D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andria D
Gesin met tieners

Love for mountains.

Most peaceful, spacious and best place to braai.

Candice G - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice G
Saam met vriende

Wonderlike plek, 100% toegerus, baie netjies en skoon.

Ons het 'n wonderlike naweek gehad, wens ons kon langer bly. Die kaggel is 'n wenner in die winter. Alles was net absoluut perfek!

Jamey S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamey S
Saam met vriende

Asemrowend.

Wonderlike plekkie Julle is besonders oulik.

Carien P - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien P
Saam met vriende

Baie aangename verblyf vir 'n baie goeie prys.

Uitstekende verblyf en baie vriendelike eienaar en personeel.

Gerzelin F - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerzelin F
Saam met vriende

Beautiful and super relaxing.

Stunning getaway spot, the air-conditioned rooms definitely my favourite part and the lovely outdoor pool something to write home about. Dreamcatcher will definitely see me again. Super impressed. Perfect location.

Seugnet M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Seugnet M
Saam met vriende

Ruim, netjiese akkommodasie.

Ideaal vir 6 persone. Baie lekker gebly, geen klagtes, net skepties oor die area waar die huis geleë is.

Marinda A - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda A

Uitstekend.

Ons was baie in ons skik.

Hentie J - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hentie J

Perfect!

We had a lovely stay at Dreamcatcher. The only problem: it was to short! Nice fireplace and everything you need! Greetings from Namibia.

Elana V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elana V
Gesin met klein kinders

Homely.

Was great, spacious for the family. Everything you need is there.

Frik H - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frik H

Baie gerieflik in netjiese en goedversorgde akkommodasie.

Aangenaam verras deur Dreamcatcher. Dit was perfek vir ons groot group wat 'n familietroue bygewoon het. Baie netjies, goed ingerig met 3 kamers en 3 badkamers, baie spasie en 'n kaggel vir die winteraande. Die onthaalarea buite is privaat en het 'n braaiplek en swembad. Uitstekende keuse vir 'n naweek of langer vir 'n groep mense.

Louw C - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louw C
Saam met vriende

Netjies en gerieflik. Die swembad is 'n bonus!

Lekker, koste-effektiewe verblyf vir 6 mense. Eenkant en stil.

Selina D - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Selina D

It was a pleasant experience .....away from home.

The house and bedrooms were neat and tidy. The utensils in the kitchen needs updating. There was only 1 large bowl that was usable.

Betsie W - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie W

The house is fantastic to stay in

Everything one can need is in the house. Clean, neat and comfortable. The area/ pub next to/ around the house was a bit of a concern, but others may like it.

Dreamcatcher's terugvoer

Dear Betsie,

Thank you very much for your kind review. The pub on the corner is now a grill restaurant since February 2015, making it a much quieter area.

Kind regards,
Piet - Dreamcatcher

Dreamcatcher
Inari P - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inari P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld!

Ons het gekyk na die goedkoopste opsie wat vir ons steeds 'n lekker gerieflike verblyf sal verskaf. Die selfsorg huis is netjies, ruim en goed ingerig. Die leefarea is mooi versier, die kombuis is goed toegerus, die braai-area is klein maar gerieflik en daar heers 'n lekker atmosfeer. Sal dit vir 'n paartjie, gesinne of vriende aanbeveel wat 'n naweek wil wegkom van die gejaag. Dankie ook aan LekkeSlaap vir julle flinke diens, sal julle weer gebruik.

Corrie W - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Die huis is groot genoeg en die swembad baie welkom. Sal weer daar bly!

Carmen L - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen L

Lovely stay

Lovely, spacious and clean. With fully fitted kitchen, pool and plenty of wood for the braai! Liebenberg and Poole family.

Kari W - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kari W
Saam met vriende

Pragtige snoesige huis met al die basiese geriewe!

Ons het heerlik gebly. Baie bekostigbaar en waarde vir geld!

Von M - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Von M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gerieflik en baie ruim. Alles wat jy nodig het - ek sal weer kom

I will stay at Dreamcatcher again and will recommend it to others. Thanks.

Demetri S - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Demetri S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, rustige en goed geprys!

Dit is 'n goot huis, privaat en rustig met klein privaat swembad vir warm dae. Net een ding wat ek gemis het, maar seker nie verpligtende item nie was, was seep, deur al my reise is daar altyd 'n klein seepie of iets om mee te was, maar nie standaard by hulle gewees nie, so onthou jou eie seep. Verder was dit baie lekker en sal dit enige tyd aanbeveel. Baie dankie!

was R2 400
Vanaf R1 920
per nag (plek vir 6)
was R2 400
Vanaf R1 920
per nag (plek vir 6)
was R2 400
Vanaf R1 920
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Connaught-weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmNGI2YTJmLTIzNTgtNDZhZC04ZTgzLTNjOGRjZWJmZmEwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 400, nou Vanaf R1 920  per nag (plek vir 6) 35 5 1 5 Connaught road 1 Tulbagh 6820 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.279597284612 19.141927957535
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!