Dream @ Dolphins

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dream@Dolphins is op die pragtige Dolphin's Creek-gholfbaan naby die Groot Brakrivier geleë.

Dié huis het 3 en suite-slaapkamers met uitsigte oor die skoonveld. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 'n koninginggrootte-bed. Daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Elke badkamer beskik oor 'n stort, wasbak en toilet. Net 2 van die kamers het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die pragtige, ongerepte strande en die strandmeer bied veilige swemplek. Die noordkapperwalvisse wat van Mei tot November hier in die see baljaar is een van ons vernaamste besienswaardighede. Die rivier wat deur die dorp loop wemel van die seelewe en voëlkykers kan gerus gaan loer wat in die beboste oewers skuil. Daar is tientalle doendinge vir kultuurliefhebbers soos musiekfeeste en alle kunsvorme is om elke hoek en draai te sien.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dream @ Dolphins gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za