Dreamers Nest

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dreamers Nest bied sakpas-verblyf in Richardsbaai, 'n kusdorp wat op die Mhlatuze-rivier in KwaZulu-Natal se 30 km lange strandmeer geleë is. Richardsbaai spog met een van Suid-Afrika se grootste hawens en vorm die toeristepoort na Zululand en Maputaland.

Die huis het 3 slaapkamers. Twee van die slaapkamers bied elk slaapplek aan 3 gaste en die derde slaapkamer het slaapplek vir 2 gaste. Al die kamers het 'n privaat badkamer en 'n kombuisie toegerus met verhit-en-eetgeriewe.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, lapa en 'n braaiplek. Veilige parkeerplek word op die eiendom verskaf.

Richardsbaai spog die hele jaar deur met 'n gunstige klimaat, wat dit die ideale plek maak vir buitelug-liefhebbers. Doendinge soos visvang, kajakvaart, roei, jetski, seil en vlieërbranderry kan in die dorp geniet word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dreamers Nest gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za