Dreamfields Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Isabel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Geo F - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies, vriendelike, kalm, heerlike ontspannende omgewing. Dankie Isabel ons 4 dae kuier by julle was uitstekend ons kom kuier weer.
Coen S - Jun 2022
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld. Vriendelik en behulpsaam.
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gompou-singel 137, Hazyview, 1241, Mpumalanga
- Geen kinders onder 8