Universitas Akkommodasie by DreamScape Guesthouse | LekkeSlaap
+8
+8

DreamScape Guesthouse

90 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R490 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forsythstraat 2, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

DreamScape is 'n luuskse selfsorg gastehuis in die gevestigde woonbuurt Universitas met gerieflike toegang tot al die hoofroetes.

Akkommodasie word voorsien in 3 stylvolle en-suite eenhede, elkeen volgens 'n unieke tema. By DreamScape bied ons privaatheid en skoon kamers in 'n vriendelike atmosfeer. Die eenhede is toegerus met kombuisies met eetgerei, mikrogolfoonde, ketels en broodroosters, en elke eneheid het ook 'n privaat stoep met braaigeriewe op versoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 90 resensies vir DreamScape Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Forsythstraat 2, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink DreamScape Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R490
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R490
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R490
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forsythstraat 2, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0MzViNmJmLTM0YTAtNDJmZC1hNTY4LThjZjVhMTQ2ZTIxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R490  per nag (vir 2 persone) 90 5 1 5 2 Forsyth Street Universitas 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.12055 26.18365
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za