LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by DreamScape Guesthouse | LekkeSlaap
+8

DreamScape Guesthouse

91 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 91 resensies vir DreamScape Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Björn A - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Björn A
Saam met vriende

Rustag, skoon en gereiflik

Dit is n ongelooflike mooi plekkie, dit is naby alles en die belangrikste ding is dit is SKOON en gerieflik. Die mense wat jou ontvang laat jou dadelik tuis voel!! Definiteif n goeie opsie en goeie waarde van geld!

Jasmina N - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasmina N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thoroughly enjoyed my stay there.

Friendly reception, rooms very cosy and clean, very close to Universitas Private Hospital. Also felt very safe. Will definitely recommend this place. Thank you very much.

Keamogetsoe Ipeleng M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keamogetsoe Ipeleng M
Enkelreisiger

Wonderful, affordable and convenient!

I enjoyed myself. Good service and great affordability. I highly recommend this place.

Flip N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Goed geleë met 'n kamer wat besonders is en al die nodige geriewe het met vriendelike personeel en eienaars. Jy voel tuis in 'n omgewing wat stil en rustig is en die tonele teen die mure en dak laat jou heeltemal ontspan. Baie dankie vir 4 dae van rus en gemoedsrus. 'n Plek vir almal wat 'n plek soek om te kom ontspan van die gejaag. Ek beveel dit aan vir almal wat in Bloemfontein om 'n gastehuis wil gaan bly.

Tanya S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Briljante ligging.

Ons moes my ma wat in die hospitaal was besoek. Die perfekte ligging om in te bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Brilliant location.

We had to visit my mother who was in hospital. A perfect location to stay in.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Justin C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin C
Enkelreisiger

Uitstekende diens.

Het uitstekende diens gekry sal beslis weer die plek besoek.

Tania K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania K
Gesin met tieners

Was baie goed, vriendelike ontvangs. Altyd mooi en netjies gewees.

Sien sterre.

Gideon Francois F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon Francois F

Knus, huislik en baie stil.

Vriendelik, knus, naby Universitas/Netcare hospitaal. Sal weer die gastehuis in die toekoms gebruik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Cosy and homely and very quiet stay.

Friendly, cozy, near to Universitas/Netcare hospital. Will use this guesthouse in the future.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lisbé M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lisbé M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en voldoende.

Kamer en badkamer voldoen aan verwagtinge. Parkering veilig, voel te alle tye veilig. Gasheer is baie aangenaam en tegemoetkomend t.o.v. spesifieke versoeke, baie dankie.

Elma D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma D
Besigheidsreis

Wonderlike ligging, goeie diens.

Dit was heerlik om by Dreamscape Guesthouse oor te bly. Dit is goed toegerus met alles wat mens nodig het, selfs 'n verwarmer vir Bloemfontein se koue.

Joe B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joe B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n baie lekker plek.

Welkom gevoel vanaf die eerste sekonde wat ons daar aangekom het tot die vertrek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Its a very nice place.

Felt welcome from first second getting there and till leaving.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Bevan F - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bevan F
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Het baie lekker gebly, sal weer daar gaan oornag, baie vriendelike mense.

Ivette J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivette J

It was very nice. People are very friendly.

Was very nice staying at the guesthouse. Going to use it again.

Christa K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa K
Enkelreisiger

Net wat ek nodig gehad het.

Ek kan nie kla nie. Dit was maklik om te kry en maklik om in en uit te gaan. Ek het veilig gevoel.

Alicia O - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plek om te bly.

'n Baie kreatiewe kamer. Daagliks skoongemaak. Gashere is gasvry, akkommoderend en vriendelik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Perfect place to stay.

A beautiful creative room. Cleaned daily. Hosts are hospitable, accommodating and friendly.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Werner S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner S
Enkelreisiger

Baie rustig en baie netjies.

Dankie Adriaan, sal vir seker weer daar kom bly. Sien jou weer volgende jaar.

Erika M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plekkie en baie gasvry!

Ons het heerlik gebly en die eienaar was baie aangenaam en hulpvaardig! Ons moes 'n ekstra nag bly en hy het ons dadelik akkommodeer. Uitstekende diens, voorwaar! Sal definitief weer gaan en beveel hulle sterk aan!

Machel H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Machel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Professioneel en baie behulpsaam.

Die gastehuis is geleë in 'n mooi rustige area en baie sentraal. Die eienaar is baie professioneel en baie behulpsaam. Sal dit definitief aanbeveel.

Daniel W - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel W
Enkelreisiger

Netjies en prakties.

Aangename verblyf wat aan my behoeftes en ligging voldoen het.

Dio-ché E - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dio-ché E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Truly a great experience.

The themed décor is indeed out of the ordinary. We received a warm welcome and felt comfortable and at home. I would definitely use them again next time I visit.

Elna R - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Alles was gereed en in orde al was ons bietjie vroeg. Temas in kamers is interessant. Personeel was behulpsame.

Cornel J - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornel J
Gesin met tieners

Eienaar was gasvry en baie hulpvaardig.

Ons was baie vriendelik deur die eienaar ontvang en hy het seker gemaak dat als in orde in die kamer was. As ons 'n navraag gehad het, het hy dadelik daaraan aandag geskenk. Die kamer was baie skoon en netjies sowel as badkamergeriewe. Ons sal weer van die gastehuis gebruik maak wanneer ons weer in Bloemfontein moet oorbly.

Corlette N - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlette N
Enkelreisiger

Aangename ervaring. Skoon, gerieflik groot. Uitstekende ligging.

Aangename ervaring. Skoon, netjies en gerieflik groot. Vriendelike ontvangs. Uitstekende ligging.

Zaid D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaid D
Enkelreisiger

Only problem was nobody cleaned room on a Sunday.

Good value for money, very friendly and secure. Only problem was that they didn’t clean on a Sunday.

Estelle V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V

Skoon en gemaklik.

Baie gasvry en gee om vir hulle gaste.

Ananda K - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Ananda K
Gesin met klein kinders

Netjies, maar nie baie skoon nie. Nie so kindervriendelik nie.

Badkamerstort is pikdonker en word nie gewas nie. Water stoot oor by die dreinpyp. Nie genoeg warm water nie. Kraan by wasbak was los en ook handdoekreling. Microwave ook vuil.

DreamScape Guesthouse's terugvoer

Dankie vir jou terugvoering. Ek het 'n sterker lig binne in stort ge-installeer. Die kraan by die wasbak is weer vasgedraai. Die storte in ons kamers word nie net gewas voor 'n nuwe gas inkom nie maar ook ontsmet. Ek kon nie tekens van 'n vuil stort of mikrogolf oond sien nie. Hoop julle krisis met die stukkende bakkie is opgelos.

DreamScape Guesthouse
Albertus V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus V
Gesin met tieners

Baie vriendelik ontvang en lekker gebly.

Verblyf sentraal geleë teen bekostigbare tariewe.

Pieter E - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Ons het 'n genotvolle, aangename verblyf geniet. Het eenheid baie aangenaam en interessant gevind!

Kobus D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D
Besigheidsreis

Baie goeie waarde vir geld!

Baie goeie waarde vir geld, netjies en skoon! Sal vir seker weer gebruik maak van die verblyf.

Yolanda K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda K
Gesin met klein kinders

Uitstekende waarde vir geld en gasvrye eienaars.

Dreamscape was 'n uitstekende keuse. Die eenhede was netjies, goed toegerus en gerieflik. Ons is hartlik ontvang en het baie welkom gevoel. Adriaan het selfs die oggend gebel om te hoor hoe laat ons arriveer. En ek moet net die dierbare Maria noem, wat die eenhede versorg. Sy was hulpvaardig, en het ons selfs met 'n sambreel na ons voertuig geneem die oggend wat ons vertrek het, sodat ons nie nat reën nie!

Werner S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S
Enkelreisiger

Baie privaat, groot genoeg en alles wat ek benodig het.

Dit was presies wat ek benodig het. Privaatheid, plus baie gemak en rustigheid. Kamer en badkamer was baie netjies en heerlik om in te bly.

Wanda D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wanda D
Enkelreisiger

Veilige verblyf en parkering en naby Universitas Privaat Hospitaal.

Veilige huisvesting en veilige parkering. Baie naby Universitas Privaat Hospitaal. Kamers is 'n bietjie donker. Badkamerkas benodig opknapping. Kouewaterkraan bly loop. Verblyf was goed en gasvry. Kamer was elke dag gediens.

Pieter B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met vriende

Skoon en netjies.

Dreamscape is 'n baie skoon en netjiese gastehuis. Die eienaar was baie hulpvaardig om selfs vergete goedere van ons te pos. Goeie waarde vir geld. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Rene D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene D
Gesin met tieners

Elke eenheid het 'n tema. Was baie interessant.

Dit is naby die universiteit, veilig en netjies.

Frikkie L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie L
Gesin met tieners

Lekker gebly.

Sal weer gebruik maak. Baie sentraal geleë.

Mpho N - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpho N
Saam met vriende

Excellent service.

Very good people, they treat people with respect. Thank you Andriaan and wife.

Marita K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marita K
Gesin met tieners

Comfortable stay in a quiet area.

Comfortable, clean and quiet. We stayed in the "Science" room. The owner put in a lot of effort with decorating in line with the theme. Very interesting.

Piet H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Piet H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beknop.

Interessante dekor, maar onderhoud word afgeskeep! Albei waaiers is raserig en kan nie in aand gebruik word nie. Eienaars moet dalk self in hulle kamers oornag.

DreamScape Guesthouse's terugvoer

Dankie dat u ons laat weet van die waaiers. Ons sal dadelik daaraan aandag gee. Dit is wel jammer dat u dit nie onder ons aandag gebring tydens verblyf nie aangesien dit onmiddelik opgelos kon word.

DreamScape Guesthouse
Lindie B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie B
Saam met vriende

Heerlike, netjiese verblyf.

Sien sterre.

DreamScape Guesthouse's terugvoer

Enige tyd weer welkom

DreamScape Guesthouse
Joggie M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joggie M
Saam met vriende

Alles was uitstekend.

Ek sal DreamScape altyd aanbeveel.

Pieter D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D
Enkelreisiger

Baie lekker verblyf met alles wat ek benodig het.

Sien sterre.

Matseliso Agnes Z - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Matseliso Agnes Z
Saam met vriende

Friendly staff and the owner was excellent. Nice rooms and they get cleaned everyday. Excellent for self-catering.

Upon arrival, the owner was waiting for us and she welcomed us in a professional and friendly manner. We enjoyed talking to her and she was open to talk about anything. I will recommend the place as it felt like home away from home.

Raelene O - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raelene O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, skoon en sentrale blyplek.

Die gasheer was fantasties en was baie behulpsaam toe ons slaapplek vir ons seun op die laaste nippertjie nodig gehad het. Ons sal beslis weer daar bly. Net afvee lappies nodig in elke kamer.

Frikkie L - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie L
Saam met vriende

Lekker gebly.

Het lekker gebly. Sal weer kom.

Linda S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S
Gesin met klein kinders

Uitstekend, puik.

Alles wat mens nodig het is daar. Baie netjies en skoon. Ons sal beslis weer daar bly en Dreamscape aanbeveel vir enige iemand.

Rae S - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rae S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, interessant.

Baie beïndruk! Gasvry, skoon, netjies, ken die periodieke tabel nou beter.

DreamScape Guesthouse's terugvoer

Julle is enige tyd welkom.

DreamScape Guesthouse
Elize F - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize F

Fantasieste vriendelike mense.

Plek was netjies en skoon met ons aankoms. Mense baie vriendelik.

Yvonne B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne B
Gesin met tieners

DreamScape is 'n skoon en rustige gastehuis en waarde vir geld!

Skoon, netjies, interessante temas vir kamer.

Petra K - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Petra K

A friendly self-catering guest house with a microwave oven but no utensils or a stove. Good for people not preparing their own cooked meals.

Although it is advertised as self-catering, there were no utensils with which to prepare food. I would have liked even a one-plate stove and a small pot and pan. We had a friendly reception and the service was good. We enjoyed our stay otherwise. There is a leak in the roof at the foot of the second bed, close to the door going to the bathroom.

DreamScape Guesthouse's terugvoer

Hi Petra. It was nice having you here. Bloemfontein by-laws do not allow stoves or ovens in guesthouses. Leak?

DreamScape Guesthouse
Thabiso N - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thabiso N
Saam met eggenoot / lewensmaat

I loved staying there.

I will definitely come back.

Danica N - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danica N
Saam met eggenoot / lewensmaat

The host and hostess went out their way to make us feel at home.

Having a family member in hospital the guest house went out their way to assist where possible. Would recommend my friends and family to stay there anytime. Thank you Adriaan, all the best!

Melanie M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M
Saam met vriende

Perfect place, location and perfect couple that went out of their way to help us with whatever we needed!

Thanks again for a wonderful stay - we will be back!

Anelda L - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anelda L

Gerieflike verblyf

Lekker gerieflik gebly in die ruim plekkie met alles wat ons nodig gehad het.

DreamScape Guesthouse's terugvoer

Baie geluk aan jul dogter met haar perdry prestasie.

DreamScape Guesthouse
Esther F - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esther F
Enkelreisiger

Vriendelike personeel en gerieflike kamers.

Die personeel het my vriendelik ontvang. Die kamers is ruim en baie goed ingerig met alles wat 'n mens nodig het. Baie netjies en skoon. Sal dit beslis aanbeveel. Al wat kort is 'n swembad.

DreamScape Guesthouse's terugvoer

Jy is enige tyd welkom Esther. Na hierdie week se woeste stormbuie het ons nou 'n swembad.

DreamScape Guesthouse
Sindy B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Die kamer was netjies en gerieflik.

Fritz V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Fritz V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese verblyf en ons het geen probleme ondervind nie.

Ek sal Dreamscape enige tyd by vriende aanbeveel.

Amanda V - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda V
Gesin met tieners

Die dekor van die kamer was pragtig!

Sentraal geleë en die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was baie skoon en netjies en die tema van die kamer is "stunning"!

Irene P - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Irene P
Enkelreisiger

Verblyf was rustig en aangenaam.

Inklok was maklik, gerieflik en vinnig gewees. Kamers netjies en gemaklik. Sal dit definitief aanbeveel om te oornag.

Hyde S - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hyde S
Saam met vriende

Die kamers met verskillende temas was vir ons baie interessant.

Verblyf was baie lekker. Niks meer nodig as wat tot ons beskikking was nie.

Danielle V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danielle V
Enkelreisiger

Skoon, netjiese verblyf in rustige area!

Baie lekker gebly. Dit was skoon en rustig - die ideale verblyf voor my eksamen. Baie dankie!

Soley G - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soley G
Gesin met klein kinders

Baie mooi!

Definitief vyfster-kwaliteit. Die eienaar is baie vriendelik. Ek kan nie wag om terug te gaan nie.

Esmarie C - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmarie C
Gesin met tieners

Sal DreamScape aanbeveel.

Dit is waarde vir jou geld. Skoon en netjies. Adriaan was baie vriendelik en behulpsaam.

Judy R - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Judy R
Gesin met klein kinders

Interessante dekor. Kinders het dit baie geniet!

Baie goed, dankie. Interessante dekor. Kinders het dit baie geniet.

James O - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Lekker geslaap.

Baie dankie vir die gasvryheid. Ek sal beslis weer daar bly.

Anita M - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita M
Gesin met tieners

Gerieflik en skoon.

Sien asb. die sterre.

Megan S - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan S
Saam met vriende

Had a great stay at DreamScape.

Had no complaints besides lukewarm water in the morning, otherwise was a great stay - thanks!

Mari P - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oorspronklik en baie professioneel gedoen.

Kan die verblyf sterk aanbeveel en sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Carla V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla V
Gesin met klein kinders

Netjiese en gemaklike verblyf.

Intellektueel stimulerend by uitstek! Netjies en gemaklik. Ons het lekker geslaap.

Koos M - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Koos M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed en behulpsaam.

Behulpsaam gewees met vervoer terwyl my kar by paneelkloppers was.

Emmarenthia B - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmarenthia B
Gesin met klein kinders

Lekker.

Sien die sterre.

Rika M - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer waarin ons gebly het, het onderhoud nodig.

Daar was 'n los kraan by die wasbak, die toiletpapierhouer het bly uitval as mens die papier begin afrol, die bedliggie (naaste aan die buitedeur) het mens geskok, verskeie van die punte op die multiplug het nie gewerk nie. Sal weer daar gaan bly.

Daniel M - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker!

Rustig vir 'n baie moeë reisiger en word aanbeveel.

Madalein K - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madalein K
Gesin met tieners

Die gastehuis bied alles wat 'n mens nodig het vir oorslaap. Baie netjiese plek.

Baie goed ingerig. Alles wat 'n mens nodig het. Lekker stil omgewing en ook rustig in die nag. Prys baie redelik.

Elaine D - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine D
Enkelreisiger

Was baie aangenaam en mense behulpsaam en vriendelik.

Spesiale dankie aan Maria die skoonmaker sy was baie vriendelik en gee om met haar warm hartlikheid. Aan die eienaar baie dankie vir die hulp met beurtkrag toe ek lig nodig gehad het, het hy alternatief voorsien.

Kaarina M - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaarina M

Goeie verblyf, lekker privaat en goeie waarde vir geld.

Het die wetenskap-tema vreeslik geniet en die studente het gedink dis baie cool. Die kamers is gemaklik, netjies en het al die nodige geriewe. Rustig en privaat. Lekker naby aan die universiteit. Ons sal beslis weer gebruik maak van DreamScape gastehuis.

Shane L - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shane L
Enkelreisiger

Was comfortable, clean and convenient!

Would readily recommend the place.

Johan R - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Gesin met klein kinders

Outstanding facilities. Loved the themed room.

This was a mind blowing experience. Each room is themed. Ours was science. The quotes on the door, the MRI scans on the bathroom tiles, the mapping of the stars on the room and the complete layout of the room was fantastic. Will definitely stay there again.

Hennie H - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie H
Besigheidsreis

Veilig en rustig.

Word aanbeveel as 'n oornagbestemming.

Armando V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Armando V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, sentraal en skoon!

Sien asb. die sterre.

Riaan E - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan E
Gesin met tieners

Enjoyable stay well priced.

Really well looked after suite - very clean.

Pauline G - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline G
Enkelreisiger

Uitstaande kliëntediens. Vriendelik.

Baie netjiese, moderne, gerieflike oorslaap geriewe.

Aubrey R - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aubrey R
Saam met eggenoot / lewensmaat

We stayed in in the music room.

Really liked the theme of the room .

Bevan W - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bevan W
Enkelreisiger

Affordable, clean and secure accommodation.

Privacy is observed and provided. Well positioned in Bloemfontein and ideal for a one night business stay-over. I will use it for future visits.

Marli L - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marli L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek!

Perfek vir 'n naweek. Goeie diens en oulike personeel. Sal dit aanbeveel. Kamers is miskien bietjie klein vir 'n lang vakansie. Lekker groot badkamer.

Denise C - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en veilig.

Ons was aangenaam verras met die gasvryheid van die eienaar. Hy het tot vir ons 'n sambreel gebring toe hy sien ons is nie voorbereid vir Bloemfontein se reënweer nie.

Dewald C - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald C
Enkelreisiger

Gasvrye eienaars en gerieflike kamers!

Die gastekamers is baie ruim, skoon en netjies. Ek sal verseker weer by DreamScape oornag.

Mandie V - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd netjies, skoon, goed ingerig.

Die basiese behoeftes is aan voldoen en dankie vir die toelaat van my hondevoet kind!

Liesl T - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl T
Saam met vriende

Baie gerieflik en het alles vir 'n oorslaap

Die eenheid was baie gerieflik en het alle basiese benodigdhede. Daar was oorgenoeg plek vir 3 honde (ons het die nasionale kampioenskappe bygewoon). In die 4 dae wat ons oorgebly het is handoeke gereeld vervang en die eenheid was elke keer skoon wanneer ons teruggekom het. So ook die borde en bekers. Beddens is baie gerieflik en ons het nooit gevoel dat dit koud was nie. Warm lakens en vere duvet ... lekker geslaap! Dit was nie eens nodig vir die ekstra komberse wat voorsien is nie. Die water was ook lekker warm. Die enigste ietsie wat dalk gekort het is 'n wasbakkie of skottel om 'n paar stukkies skottelgoed te was. Sale definitief weer van DreamScape gebruik maak!

Andre K - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal by ander aanbeveel!

Die plek is stil en baie netjies, boonop is dit goeie waarde vir geld.

Nicolette V - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was vreeslik lekker, ek sal definitief weer terug gaan.

Baie lekker gebly.

Anel F - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anel F
Gesin met klein kinders

Baie netjies en mooi!

Sal beslis weer van hulle gebruik maak!

Vanaf R490
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R490
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R490
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forsythstraat 2, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0MzViNmJmLTM0YTAtNDJmZC1hNTY4LThjZjVhMTQ2ZTIxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R490  per nag (vir 2 persone) 91 5 1 5 2 Forsyth Street Universitas 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.12055 26.18365
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!