Driefontein Cottage
7 resensies
Selfsorg
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R34, Driefontein, Vrede, 9835, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 950 per nag (vir 6 persone)
Beskrywing
Driefontein Cottage bied selfsorgverblyf op 'n lieflike produserende plaas net 'n klein entjie vanaf Vrede.
Driefontein Cottage het slaapplek vir 6 gaste in 2 slaapkamers op die oewer van 'n dam. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 4 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die aparte badkamer het 'n bad.
Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, elektriese braaipan en kookgerei. Daar is ook 'n braai-area en veilige parkeerplek.
Gaste kan heerlik visvang, voetslaan, en voëlkyk op die plaas, en doendinge in die omgewing sluit motorfietsry, fietsry, abseiling, gholf, tennis en muurbal in.
Slaapplek
’n Bespreking by Driefontein Cottage sluit in:
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Geriewe
- Braaiplek
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.1 uit 5van 7 resensies vir Driefontein Cottage
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Ligging
- R34, Driefontein, Vrede, 9835, Vrystaat
- Gaste dink Driefontein Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Vrystaat
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R34, Driefontein, Vrede, 9835, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom