Vrede Akkommodasie by Driefontein Woonstel | LekkeSlaap
+7
+7

Driefontein Woonstel

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 050 per nag (vir 3 persone)
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kuhnstraat 40, Vrede, 9835, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Driefontein Woonstel is in die bekoorlike Vrystaatse dorpie, Vrede geleë.

Dié woonstel het 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 'n klein kind. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die sitkamer het 'n slaapbank. Die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, 'n oondjie met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond en kooktoebehore. 'n Braai-area en onderdakparkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Nabygeleë besienswaardighede sluit die Sterkfonteindam Reservaat, die Langberg-voetslaanroete en die Vredeman in. Daar is ook tientalle doendinge soos bergfietsry, gholf, abseil en visvang.

Slaapplek

’n Bespreking by Driefontein Woonstel sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir Driefontein Woonstel
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Kuhnstraat 40, Vrede, 9835, Vrystaat
  • Gaste dink Driefontein Woonstel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
per nag (vir 3 persone)

Sien meer verblyf in

Vrede Vrystaat
Vanaf R1 050
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kuhnstraat 40, Vrede, 9835, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY1N2E0YjUxLWE1YjEtNDVhOS04NzExLTg4MzljMDJjMGExMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (vir 3 persone) 4 5 1 5 40 Reitz Street Vrede 9835 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.43224122182 29.15989718651
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za