Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Driftsands 36

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 65 resensies vir Driftsands 36
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Suzanne A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Familiar with Driftsands flats. Great to see they are still excellently maintained and trying to lessen their carbon footprint.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal P
Gesin met klein kinders

Netjies.

Ons het regtig veilig gevoel en Al's was daar wat 'n mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Julle is welkom om enige tyd weer te kom kuier!

Driftsands 36
Shivani S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shivani S
Gesin met klein kinders

Very nice but I was not made aware of the WiFi availability.

Stay was excellent but a table in the room for cosmetics would be awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Gesin met klein kinders

Recommend it. Will be back.

It was a pleasure. Hosts were very accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Good day, thank you for your review. We appreciate it. We are glad you enjoyed your stay. Please come back again.

Driftsands 36
Shantel E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Shantel E
Besigheidsreis

Awful. Absolutely horrible.

The area has water problems, and the host does not notify you of this before checking in. You will have to go and fill water from the Jojo tanks downstairs. I definitely won't recommend this place.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco J
Enkelreisiger

Rustige tydjie weg om af te sluit.

Ek was vriendelik verwelkom. Die plek is naby aan die strand en was baie lekker om die tyd hier te spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, dit word waardeer! Ons hoop om jou weer te huisves.

Driftsands 36
Erika C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Plek was skoon en netjies en is baie naby aan strand, het veilig gevoel. Die opsigter is baie vriendelik en behulpsaam sal beslis weer van hul gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ins is dankbaar as ons in julle behoeftes voorsien. Sien julle weer.

Driftsands 36
Vivian D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vivian D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and relaxed.

Great setting, always clean, perfect breakaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Thank you for the good review. I hope to see you soon again.

Driftsands 36
Michael V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die woonstel is fantasties, skoon en loop afstand van die strand af. Als waarna ons gesoek het en nog meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit baie. Kom kuier asseblief gou-gou weer!

Driftsands 36
Andries B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andries B
Saam met vriende

Gemaklik en bekostigbaar.

Tafel by vensters wat op see oopmaak hou 'n gevaar in vir gaste wat peuters het aangesien kleuters op tafel kan klim en by vensters kan uitval.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Dankie vir julle resensie. Ons het juis die vensters vervang dat dit hoer en veiliger is. Die tafel kan ook geskuif word sou enige gaste dit wou doen.

Driftsands 36
Jacqueline W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein en gerieflik.

Maklik en naby als. Naby strand. Pad na strand net nie vir mense wat sukkel om te loop nie. Vriendelik en behulpsaam. Een aand gesukkel met krag wat klaar was, maar vinnig uitgesort. Sal beslis weer aanbeveel. Dankie vir als.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Ons is baie bly dat julle dit geniet het en goeie diens ontvang het van die opsigters. Kom kuier gerus weer!

Driftsands 36
Gertjie P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertjie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, baie geniet.

Baie dankie, die verblyf was baie aangenaam. Ons het dit baie geniet. Skoon, netjies, alles in woonstel wat nodig is om vakansieverblyf aangenaam te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Ons is baie dankbaar as ons aan julle behoeftes voldoen het. Dit was lekker om julle te huisves. Ons hoop om julle gou-gou weer te sien.

Driftsands 36
Davida W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Davida W
Gesin met klein kinders

Baie lekker mooi plekkie.

Het net dalk 'n swembad of speelplekkie vir kinders verwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ja, ongelukkig is daar nie 'n swembad of speelparkie nie, a.g.v. die beperkte grondoppervlakte waar die gebou gelee is. Gelukkig is die see en die strand loopafstand. Hoop om julle weer te sien.

Driftsands 36
Ankia V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ankia V
Gesin met tieners

Baie gesellig, Lynette opsigter baie oulike vrou en behulpsaam met al ons "probleme".

Uitsig is asemrowend mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.

Driftsands 36
Leon V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Vriendelike ontvangs, baie gawe mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Thank you for your visit. We are excited to see you again.

Driftsands 36
Albert H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert H
Gesin met klein kinders

Vriendelike gasvry mense.

Ons was hartlik ontvang en baie welkom laat voel. Die eienaar se ouers is baie aangename goeie mense. Pragtige klein woonstel en lekker naby die strand. Nie te ver van winkels af nie. Pragtige see uitsig. Baie dankie aan Liezel en haar ouers vir die herinneringe wat ons daar kon maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Ons is baie bly julle het so welkom gevoel en dit geniet. Ons hoop om julle weer te sien!

Driftsands 36
Antoinette K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette K

Heerlik!

Baie netjies en goed toegerus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V
Gesin met klein kinders

Baie skoon woonstel. Naby strand en baie winkels. Sal weer gaan besoek.

Die woonstel het alles wat jy benodig, potte, panne, stoof, ketel, DStv. Dit was regtig 'n oulike plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Thank you very much for the positive feedback. I really appreciate the positive feedback. We hope to see you soon again!

Driftsands 36
Chantelle P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle P
Gesin met klein kinders

An apartment to eat and sleep in with a great view.

We really enjoyed our stay at Driftsands 36. Lynette, the building manager was so very friendly and assisted us with everything we needed. The apartment was very clean and had all the goods needed to make food and sleep. The beds are good quality as well. The view of the sun rising in the mornings from the apartment are just wonderful and the access from the building directly to the beach was just great. I would definitely stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Thank you very much for the good review. We really appreciate your positive feedback and would welcome you again with open arms.

Driftsands 36
Tanya D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya D
Gesin met klein kinders

We absolutely loved it.

We will definitely stay at Driftsands 36 in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Dit is ons 3de keer hier en soos altyd het ons heerlik gebly!

Waarde vir geld met 'n pragtige uitsig. Eenheid is baie netjies en skoon. Ons bly altyd heerlik hier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blyplek netjies en skoon.

Plekkie is netjies, skoon, toegang tot strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle weer binnekort te sien.

Driftsands 36
Sonja V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Vriendelike diens, netjiese eenheid.

Dit is die tweede keer dat ons by Driftsands bly. Lieflike uitsig oor die see, veilige toegang tot strand. Netjiese woonstel met alles wat mens mag nodig kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Baie dankie dat julle weer kom kuier het. Dit is n voorreg om julle te huisves. Sien julle hopenlik.gou weer.

Driftsands 36
Zenkosi M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zenkosi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place, nice view, caretaker helpful and friendly.

Can't wait to go back there again. Thank you for everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Thank you for the positive feedback. Hope to see you soon!

Driftsands 36
Maria G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

As ek kon sou ek ten minste een keer 'n maand gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Ek is baie bly julle wil weer en weer kom kuier. Ons huisves julle enige tyd.

Driftsands 36
Jacques M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig. Ligging perfek. Goeie diens.

Heerlike vakansiebestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle spoedig weer te sien.

Driftsands 36
Ulanda B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Sal weer daar bly.

Verblyf, veiligheid, ligging, als fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Dit is so lekker om sulke goeie terugvoer te ontvang. Ons is baie bly julle het dit geniet! Sien julle hopenlik gou-gou weer.

Driftsands 36
Maliska L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maliska L
Gesin met klein kinders

Baie lekker. Verblyf is netjies en gerieflik.

Die verblyf was netjies en skoon. Dit is naby aan die strand en ons sal weer daar bespreek in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Julle is enige tyd weer welkom!

Driftsands 36
Retha V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V
Saam met vriende

Heerlike wegbreek.

Oulike plekkie met pragtige uitsig. Veilig en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer! Ons is bly julle het dit geniet en ons hoop om julle weer te sien.

Driftsands 36
Faan G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Faan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kraaknetjies en skoon

Kleurskakering pas by 'n seevakansie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit!

Driftsands 36
Ben D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben D
Gesin met klein kinders

Baie goed gelee in n netjiese blok woonstelle

Baie lekker gebly. Die enigste teleurstelling was dat daar nie genoeg braaiers op die perseel is nie. Die blok was vol gewees so daar moes tou getsaan word om te braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Jammer jul moes wag om te braai. Gewoonlik hoef 'n mens nie te wag nie, maar in piektye kan dit soms gebeur. Hoop om julle weer te huisves.

Driftsands 36
Hanna N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna N
Gesin met klein kinders

Wat 'n uitsig!

Ons het walvisse gesien vanuit die leefarea, wat 'n uitsig! Sal definitief weer gaan, netjies en het als wat mens nodig het. Veilig beslis. Net nie so "veilig" as jy 'n klein 2 jarige het wat op als klim en klouter, die muurtjie na die woonstel is baie laag en ons moes die tafel en stoele weg vat by die venster want daar is niks wat keer nie. Ons moes maar net dophou en seker maak sy weet sy mag nie daar wees of klim nie. Verder 100% awesome! Tannie Lynette was so vriendelik en behulpsaam! Sal weer terug gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was n plesier om julle te huisves. Ons sien uit om julle weer te suen!!

Driftsands 36
Vincent C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent C
Gesin met klein kinders

Baie goeie ligging en alles wat 'n mens nodig het! Sal definitief terugkom!

Die woonstel het 'n TV, ten spyte van die foto's wat dit nie wys nie. Ons het alles wat ons nodig gehad het in die woonstel gehad. As ek slegs een kritiek kan lewer, sal dit wees om die 2 gemakstoele met 'n 2 sitplek bank te vervang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Hi, baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ek verstaan jul kritiek rakende die 2-sitplekbank, maar uit ondervinding het ek geleer dat sommige gaste die dubbelbank gebruik as 'n slaapplek en die bank word dan baie vinnig verniel en vuil gelaat. Ek sal dit wel in gedagte hou. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Hopenlik sien ons julle gou-gou weer.

Driftsands 36
Adel D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel D
Enkelreisiger

Baie skoon en veilig.

Het heerlik gekuier, woonstel was skoon, goed toegerus en goed geleë. Het ook baie veilig gevoel op die strand. Dankie vir die lekker kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Ons is baie opgewonde om te hoor julle het lekker vakansie gehou en die strand ten volle geniet.
Ons hoop om julle binnekort weer te sien!

Driftsands 36
Ilze A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ilze A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit voel soos 'n buitekamer in 'n vreeslike raserige plek. Die bure klink of hulle in jou sitkamer sit.

Ek sal beslis nie weer daar gaan bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Ons is baie jammer om te hoor julle het nie julle verblyf geniet nie. Dis die eerste keer wat ons enige negatiewe terugvoer van ons gaste ontvang. Van persoonlike ondervinding kan ek getuig dat dit 'n stil woonstel gebou is waar die reels en regulasies van die gebou deurentyd deur die opsigter toegepas word.

Driftsands 36
Madre B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madre B
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly. Plek is netjies. Sal beslis weer kom kuier.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Ons is baie dankbaar julle het dit geniet. Ons sien daarna uit om julle weer te huisves!

Driftsands 36
Petro B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro B
Gesin met klein kinders

Dit was 'n aangename ervaring.

Die woonstel was skoon en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Goeie dag Petro,

Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet! Kom kuier gerus weer!

Driftsands 36
Emmanuel G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Emmanuel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein en bogemiddeld.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Goeie dag Manie,

Baie dankie vir julle terugvoering. Hoop om julle weer te huisves.

Driftsands 36
Matthew D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies veilig en gerieflik.

Baie mooi ontvang en alles gewys. Plek is baie netjies en skoon. Sal vir seker weer van die plek gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer die goeie kommentaar. Ons sal jou graag weer akkommodeer.

Driftsands 36
Janine C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine C
Saam met vriende

Great location, clean and neat.

The owner and caretaker were amazing. Best service I have ever received, and I have stayed at a lot of places down the coast. I would definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Good day, thank you so much for the good review. We appreciate it so much. We hope we can accommodate you again soon.

Driftsands 36
Sonja V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Saam met vriende

Heerlik.

Die woonstel is baie netjies met 'n pragtige uitsig oor die see. Ons is vriendelik ontvang en het ons verblyf terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is bly as julle dit so baie geniet het en hoop om julle binnekort weer te sien.

Driftsands 36
Johan J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Aangename mense, baie mooi plekkie. Veilig en bekostigbaar.

Baie mooi plekkie. Vir seker waarde vir geld, naby alles stapafstand van swemstrand af. Baie behulpsame ontvangs. Sal vir seker aanbeveel en enige tyd terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is baie bly ons kon aan julle behoeftes voldoen. Hoop ons sien julle gou-gou weer!

Driftsands 36
Marinda S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda S
Gesin met klein kinders

Heerlike vakansieplekkie.

Dit was 'n heerlike vakansie saam my man en seuntjie. Dit was wel baie raserig deur die dag met iemand wat heeltyd geboor het of gegrind het maar die woonstel was baie netjies en skoon en die Lynette en haar man was baie behulpsaam en vriendelik. Ons het selfs vroeër ingeklok want my seuntjie het bietjie siek geword en hulle het geen probleem gehad nie. Die woonstel het 'n pragtige uitsig op die see en strand. Julle sien ons definitief weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Goeiedag Marinda,

Baie dankie vir die terugvoer.

Ons is bly julle het julle verblyf geniet, maar om 'n gebou in stand te hou, veral by die kus, moet daar ongelukkig van tyd tot tyd instandhouding gedoen word. Soos julle sekerlik agtergekom het, probeer ons die gebou in 'n uitstekende kondisie te hou.

Ons ontvang julle graag weer met ope arms!

Groete,
Driftsands 36

Driftsands 36
Ida D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf en waarde vir geld.

Baie mooi uitsig op die see en loopafstand van die strand af. Baie netjies skoon en alles wat jy nodig het. Kan dit aanbeveel en sal enige tyd terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Goeie dag Ida
Baie dankie vir die terugvoer. Ons kan nie wag om julle weer te huisves nie. Ons is bly julle het die geniet.

Driftsands 36
Vivian D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, well situated, quiet and a great view.

Thank you for a great stay, peaceful and awesome view of the sea.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Skoon, goed geleë, stil en 'n pragtige uitsig.

Dankie vir 'n goeie verblyf, rustig en pragtige uitsig oor die see.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Good day, thank you for the positive feedback. We are glad you had a good rest. We hope to see you soon.

Driftsands 36
Bianca E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca E
Gesin met klein kinders

Baie netjies, vriendelike mense.

Ons was baie vriendelik ontvang. Die woonstel was baie netjies en het regtig lekker gebly. Sal beslis weer kom. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Ons is ongelooflik dankbaar om goeie terugvoer te ontvang! Ons kan nie wag om julle weer te verwelkom nie.

Driftsands 36
Zelda W - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

We really enjoyed our stay and could not find fault with anything!

We are pensioners and found Driftsands ideal. The flat has a lovely sea view, and is very well equipped. It is right on the beach, which is quiet, safe and clean. Lynette, the caretaker, was very friendly and helpful. Our flat was on the 3rd floor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Good day,
We are really glad that you enjoyed the stay and that we have met your expectations. We can't wait to see you again!

Driftsands 36
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzanne R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne R
Saam met vriende

Alles en nog meer as wat ek na uitgesien vir die vakansie.

Woonstel is sentraal, skoon en netjies. Lynette het ons vriendelik ontvang en was baie behulpsaam. Ons het baie lekker gebly, sal dit definitief vir mense aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Elzanne. Ons is baie bly as ons jul verwagtinge oortref het.

Sien uit daarna om julle weer te sien!

Driftsands 36
Pieter L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L
Gesin met tieners

Baie lekker.

Die opsigter hou die perseel klinies netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Beste Pieter,

Baie dankie vir die resensie. Julle is enige dag weer welkom.

Groete,
Driftsands 36

Driftsands 36
Jj J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj J
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Baie nice plek op die strand en naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Ons is baie bly ons kon julle akkommodeer. En is nog meer bly as julle dit geniet het en goed uitgerus het.

Driftsands 36
Isabel B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel B
Saam met vriende

Baie goed geleë, super netjies en vriendelike mense.

Reëlings was 100%. Woonstel was super netjies en skoon. Reg by die strand en naby alles in Amanzimtoti. Sal dit definitief aanbeveel en weer daarheen gaan. Diens by die woonstel was ook fantasties en mense baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons is baie bly as julle alles positief beleef het en hoop om julle gou-gou weer te ontvang.

Driftsands 36
Wouter W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter W
Gesin met tieners

Verblyf was aangenaam en die woonstel is netjies.

Baie lekker woonstel om in te bly, en is 'n klipgooi van die strand af. Ook is dit naby aan die Mall en ander winkelsentrums. Ek sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering. Dit word waardeer. Ons is baie bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te sien.

Driftsands 36
Henk G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig met briljanbte uitsug oor die see

Dit was nou nie op die swemstrand nie, maar vir seker loopafstand. Ongelukkig was die swemstrand by ons toe gewees weens haaie, maar the hoofstrand was 5 minute se ry en ons het elke oggend daarheen gegaan en lekker geswem en gekuier. Dit is 'n selfsorgwoonstel met winkels naby. Die treinspoor oorkant die pad het nie gepla na die eerste dag nie en as die groot vensters oop is hoor jy in elkgeval net die see. Woonstel is baie netjies en modern. Daar is 'n werkende wasmasjien wat handig inkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie. Ons is bly julle het dit geniet en dat julle darem lekker kon swem in die see. Ons hoop julle kom kuier gou weer vir ons.

Driftsands 36
Tonie F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tonie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gerieflik en veilig.

Driftsands 36 was ‘n aangename verrassing. Dit is baie netjies en skoon in ‘n heerlike stil omgewing en baie veilig. Ons is hartlik ontvang deur die opsigter Lynette. Driftsands sal ons vir seker weer sien vir ‘n heerlike wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is altyd bly om te hoor as ons gaste 'n heerlike wegbreek gehad het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te ontvang.

Driftsands 36
Neels O - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die woonstel was goed toegerus en die see-uitsig was baie goed.

Die ontvangs was vriendelik en ons is dadelik na die woonstel geneem en die roete na die strand is verduidelik, asook die hek se oop- en toemaak. Die hyser was skoon en in goeie orde. Daar was geen geraas nie. Die strand met direkte toegang is mooi en skoon. Baie goeie waarde vir geld. Die bed was stewig en die nagrus was baie goed. Die woonstel was ook skoon met aankoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is baie bly dat julle dit geniet het en dat ons aan julle behoeftes kon voldoen. Ons hoop ons sien julle binnekort weer!


Driftsands 36
Ronel G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G
Gesin met tieners

Dis asof ek my huis saam gebring het, met alles daar , veral die kombuis.

Beddegoed baie skoon, en netjies, en die hele woonstel was baie skoon, so wil mens mos vakansie hou. Ons vrouens soek maar skoon en netheid, en hierdie woonstel was dit alles en meer, sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons streef daarna om ons gaste gelukkig te hou en ons is baie bly ons het aan julle behoeftes voldoen. Ons sien uit daarna om julle weer te sien!

Driftsands 36
Johan D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ons eerste probeerslag met die webwerf en ons is beslis nie teleurgesteld nie.

Ons wooneenheid was baie netlies en skoon. Voldoende aan alles wat ons kon nodig hê was beskikbaar. Dit was werklik 'n plesier om by julle te kon oorslaap. Baie geluk en baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Ons is baie bly ons kon aan julle behoeftes voldoen. Ons hoop om julle binnekort weer te sien. Driftsands 36

Driftsands 36
Melissa K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

We had a great stay at Driftsands. We received a warm welcome and all the staff is very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

We are very pleased that you enjoyed your stay. We are looking forward to seeing you again soon.

Driftsands 36
Johan K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Gesin met tieners

Dit was awesome.

Kan Driftsands vir seker aanbeveel. Baie netjies. Hulle gaan regtig uit hul pad om jou welkom te laat voel. Nog nooit so lekker vakansie gehou nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie kommentaar.
Ons is baie bly julle het dit so baie geniet. Ons hoop ons sien julle spoedig weer.

Driftsands 36
Lizette D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie geniet. Mooi, netjiese plekkie.

Baie mooi woonstel met mooi see-uitsig en alles is nuut en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie. Ons is baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.

Driftsands 36
Mark D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark D
Gesin met tieners

Fantasties.

Baie netjies, skoon, vriendlike mense. Baie sentraal, waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Ons is baie bly ons kon julle akkommodeer en dat julle dit so baie geniet het. Hoop om julle gou weer te sien.

Driftsands 36
Dirk K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk K
Gesin met tieners

Fantasties lekker.

Baie lekker en loopafstand van alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Ons is baie bly julle het dit geniet! Hoop ons sien julle gou weer.

Driftsands 36
Amy G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy G
Besigheidsreis

Dit was regtig baie gemaklik en het baie tuis gevoel.

Ons het regtig baie lekker aangebly. Geen probleme nie. Die plekkie was regtig baie oulik en gemaklik, ons sal jul definitief weer gebruik in die toekoms. Alhoewel hierdie vir besigheid was, sal ek en my familie jul ook gebruik. En sal ek jul altyd verwys wanneer iemand akkommodasie soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftsands 36 se terugvoer

Baie dankie vir die komplimente. Ons is baie bly ons kon julle akkommodeer en sien daarna uit om julle weer te sien.

Driftsands 36
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 4)
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 4)
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 5, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANHw9ghFLgiUuxe3bTEj3i6DJJ4Ob5Ti8R9N9XaHBvpCGS3I8P1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag (plek vir 4) 65 5 1 5 5 Beach Road Doonside 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.071258 30.874614